Cifra de Jou Asem - Theuns Jordaan
Veja os acordes de Jou Asem, de Theuns Jordaan, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Theuns Jordaan →
Primeiro acorde: C 5 acordes identificados
C Am G
Vers 1
G
Die eerste keer toe ek my kry
Stap jy woordeloos deur my verby
Jou ysblou oë kyk regdeur my
Vers 2
G
Die eerste keer toe ek jou sien
Weet ek ons is aanmekaar gebind
Tussen lyne sal jy my vind
Koor:
C D
Wanneer die oseane rus kry
C G
Wanneer die storms weer gaan lê
G F C
Dan sleep die winde oor die water
Jou asem sag
En later, later
Hoor ek weer jou naam
En later, later
Weet ek jy verstaan
Vers 3
C
Met 'n hart van staal het ek jou kom haal
Jare later voltooi dit ons verhaal
Ons praat mekaar se taal
Vers 4
C
Elke uur wat ons verspeel
Lê die tyd en wag dat ons dit deel
Die sirkel wat ons dit heel
Koor:
Brug:
D
Sy roep na my
Die engel wys waar ek haar sal kry
D
Sy vra na my
C D
In 'n droom waar ek haar kry
Hoor ek my naam in haar gebed
My naam weerklink in haar gebed
Vers 5
G
In stilte sal ek jou vashou
Sonder ophou, totdat jy onthou
Hoeveel ek van jou hou
Koor:
D C
En later, later
Hoor ek weer jou naam
En later, later
Hoor ek weer jou naam
En l-a-t-e-r
Hoor ek weer jou naam
Woorde & Musiek - Theuns Jordaan