Cifra de Hillbrow - Theuns Jordaan
Veja os acordes de Hillbrow, de Theuns Jordaan, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Theuns Jordaan →
Primeiro acorde: C 4 acordes identificados
Intro: C G F C G C
C G F
'n ou man sit by die straat kafee
en kyk al die mense loop heen en weer
F C
boemelaars raas by die wimpy bar
en Fontana is oop, tot laat in die aand
F C
kaalvoet kinders in die straat
F C
wys parkeerplek aan
en hou dan die hand en hou dan die hand
en hou oop die hand, ja
Koortjie:
en gee gee gee, gee gee gee
F C
jou sente jou drome jou klere vol gate
F G C
gee jou hart vir hillbrow
ja gee jou hart vir hillbrow
In Quartz Straat hoor ek ‘n meisie my roep,
Daar’s ‘n Hare Krishna wat vra wat ek soek
En ken ek vir Jesus? Vra ‘n man op die stoep,
Tussen Hillbrow records en Estoril Books
En dis lank na twaalfuur,
En die Hillbrow toring stuur
Sy seine in die nag, sy sein in die nag,
Sy sein vir die junkies wat wag, o
Koortjie:
En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate,
Gee jou hart vir Hillbrow,
Ja, gee jou hart vir Hillbrow
En die ligte gaan aan in die Chelsea Hotel,
En stemme en musiek klink in elke woonstel.
Ons sit in die son, drink wyn,
Ons survive met ‘n helse lot pyn in hierdie land, ja
Kom ons drink op die een wat sy drome oorleef,
Op die een wat kry wat hy vra, ja
Koortjie:
En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
Jou sente jou drome, jou toekoms vol gate,
Gee jou hart vir Hillbrow
Ja, gee jou hart vir Hillbrow,
Komaan, gee jou hart vir Hillbrow