CifraNET Músicas para MISSAcomunidade

Huise Van Glas - Theuns Jordaan

Theuns Jordaan
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Huise Van Glas - Theuns Jordaan

Veja os acordes de Huise Van Glas, de Theuns Jordaan, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Theuns Jordaan →

Primeiro acorde: D 4 acordes identificados
[Intro ]
D F#m G D
G D A D
[Verso 1]
D F#m G D
Kyk die mense in die strate, dokters staats amptenare
G D A
Almal dra geheime in die mou
D F#m G D
Soos papierpoppe op kaarte, word ons leeg en sonder harte
G A D A
En daar's niemand wat 'n ander meer vertrou
 
[Refrão]
D
Waarom sien ons die splint
G
in 'n ander een se oog?
D A
En staar ons altyd blind in die van hom
D
Dieselfde son wat daar skyn
G G
gee aan almal deel van Hom
D G D G
Oh moet nie oordeel nie en wys nie 'n vinger nie
D A D
Want almal woon in huise van glas
 
Interlude
| D | F#m | G | D |
| G | D | A | D |
 
[Verso 2]
D F#m G D
Kyk die mense in die koerante, oordeel van alle kante
G D A
Is daar dalk 'n skuldgevoel wat skuil?
D F#m G D
En die mense praat en skinner, oor die dinge wat hulle hinder
G A D A
Maak nie saak wie huil dis die styl
 
[Refrão]
D
Waarom sien ons die splint
G
in 'n ander een se oog?
D A
En staar ons altyd blind in die van hom
D
Dieselfde son wat daar skyn
G G
Gee aan almal deel van Hom
D G D G
Oh moet nie oordeel nie en wys nie 'n vinger nie
D A D
Want almal woon in huise van glas
 
Outro
D F#m G D
A D A D
D F#m G D
G D A D

🎸 Continue tocando

Theuns Jordaan
Acordes usados nesta música