Engele Sing - ADAM (South Africa)
View chords used in this chart
Intro:
A Amaj7 D/F# D
A Amaj7 D/F# D
 
[Verso 1]
A
Ek weet nie wat om vir jou te sê nie,
Amaj7
Hoe om jou reg te maak nie,
D/F#
Ek weet nie wat om te gee nie,
D D6
Of hoe om jou te bewaar nie,
A
Van alles wat skeer in jou,
Amaj7
Die dinge wat vreet aan jou,
D/F#
Al wat ek weet is...
 
[Refrão]
D E F#m
Engele sing vir jou,
D E A
Engele sing vir jou,
D E A/C# D
Hulle sing . . .,
D E A/C# D
Hulle sing . . .,
D E A/C# D
Hulle sing . . .,
D E F#m
Engele sing vir jou, mm mm mm,
D E A A
Engele sing vir jou.
 
[Verso 2]
A
Ek weet nie hoe om jou te dra nie,
E/G#
As mens het ek nie krag nie,
D/F#
Ek kan die wêreld nie stop om te draai nie,
D D6
Die wind nie keer om te waai nie,
A
Jou oë vra so baie,
E/G#
Jou lyf wys jou seer,
D/F#
Al wat ek weet is....
 
[Refrão]
D E F#m
Engele sing vir jou,
D E A
Engele sing vir jou,
D E A/C# D
Hulle sing . . .,
D E A/C# D
Hulle sing . . .,
D E A/C# D
Hulle sing . . .,
D E F#m
Engele sing vir jou, mm mm mm,
D E A A
Engele sing vir jou.
 
[Ponte]
D
Maar my arms bly oop vir jou,
D
My hart loop en bloei vir jou,
A A
Dit moet jy weet en onthou,
Bm D
En hoor jy die klanke, die mooi harmonie,
Bm D E
Die sagte balans en die mooi melodie.
 
Outro:
D E A/C# D
Hulle sing . . .,
D E A/C# D
Hulle sing . . .,
D E A/C# D
Hulle sing . . .,
D E F#m
Engele sing vir jou,
D E F#m
Engele sing vir jou,
D E A
Engele sing . . . vir jou, ooh ooh ooh,
D A Amaj7 D
Engele sing vir jou . . . ooh ooh ooh ooh,
D E A
Engele sing vir jou.

How to play Engele Sing

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is A. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by ADAM (South Africa)

Advertisement