Cifra interativa
A

Engele Sing

ADAM (South Africa)

Sobre:

Dificuldade: facil | Estilo: gospel/adoracao (afrikaans) | Sentimento: espiritual, serena | Ocasião: culto, igreja, casamento | Tags: afrikaans, gospel, igreja, violao, facil, adoração, ADAM

Em Engele Sing, ADAM (South Africa) entrega uma faixa que desperta curiosidade justamente pela combinação entre nome e identidade artística. A

música pode ser lida como um recorte emocional, daqueles que fazem o ouvinte imaginar uma história por trás de cada frase.

Intro: A Amaj7 D/F# D A Amaj7 D/F# D [Verso 1] A Ek weet nie wat om vir jou te sê nie, Amaj7 Hoe om jou reg te maak nie, D/F# Ek weet nie wat om te gee nie, D D6 Of hoe om jou te bewaar nie, A Van alles wat skeer in jou, Amaj7 Die dinge wat vreet aan jou, D/F# Al wat ek weet is... [Refrão] D E F#m Engele sing vir jou, D E A Engele sing vir jou, D E A/C# D Hulle sing . . ., D E A/C# D Hulle sing . . ., D E A/C# D Hulle sing . . ., D E F#m Engele sing vir jou, mm mm mm, D E A A Engele sing vir jou. [Verso 2] A Ek weet nie hoe om jou te dra nie, E/G# As mens het ek nie krag nie, D/F# Ek kan die wêreld nie stop om te draai nie, D D6 Die wind nie keer om te waai nie, A Jou oë vra so baie, E/G# Jou lyf wys jou seer, D/F# Al wat ek weet is.... [Refrão] D E F#m Engele sing vir jou, D E A Engele sing vir jou, D E A/C# D Hulle sing . . ., D E A/C# D Hulle sing . . ., D E A/C# D Hulle sing . . ., D E F#m Engele sing vir jou, mm mm mm, D E A A Engele sing vir jou. [Ponte] D Maar my arms bly oop vir jou, D My hart loop en bloei vir jou, A A Dit moet jy weet en onthou, Bm D En hoor jy die klanke, die mooi harmonie, Bm D E Die sagte balans en die mooi melodie. Outro: D E A/C# D Hulle sing . . ., D E A/C# D Hulle sing . . ., D E A/C# D Hulle sing . . ., D E F#m Engele sing vir jou, D E F#m Engele sing vir jou, D E A Engele sing . . . vir jou, ooh ooh ooh, D A Amaj7 D Engele sing vir jou . . . ooh ooh ooh ooh, D E A Engele sing vir jou.
Cifras em alta

As músicas que o Mundo está tocando agora