Eerste Liefde
View chords used in this chart
Intro
G
G Em7 Cadd9 C D
G
[Verso 1]
G Em
Ek dink aan jou ek wonder waar jy is,
C
Dink jy darem nog aan my kan ek vra,
D
Of jy verlang?
G
Jy my mis?
[Verso 2]
G Em
Onthou die laat nag aande by die see?
C
Was net ons en so na aan die hemel,
D G
Vir jou my liefde gee,
F C D G
Ek het my hart verloor, vir jou gegee.
[Refrão]
C D
Die eerste liefde is nooit verby,
G F Em
Die eerste liefde soos in ek en jy,
Am
Die eerste soen sal jou liefde gee,
D/F# G D
Om nooit weer terug te kry.
C D
Die eerste liefde is dae vol drome,
G F Em
Eerste liefde kan jou hart verloor,
C D
My hart voel warm as ek sing,
G G
Van eerste liefde.
[Verso 3]
G Em
Ek dink aan jou ek hoop ek's nie te laat,
C
Vir jou te sê na al die jare,
D G G
Bly jy nog hier in my hart.
[Verso 4]
G Em
Onthou jy het gesê, dit maak nie meer saak,
C D G
Dit was harde woorde, jy weet dis hoe ware liefde maak,
F C D G
Sal nooit kan vergeet hoe ware liefde maak.
[Refrão]
C D
Die eerste liefde is nooit verby,
G F Em
Die eerste liefde soos in ek en jy,
Am
Die eerste soen sal jou liefde gee,
D/F# G D
Om nooit weer terug te kry.
C D
Die eerste liefde is dae vol drome,
G F Em
Eerste liefde kan jou hart verloor,
C D
My hart voel warm as ek sing,
G G
Van eerste liefde.
Em C G D
Wou by jou bly, my heel eerste liefde,
Em C G D G
Dink ook aan my, my heel eerste liefde, eerste liefde,
C D G G
Na aan U Hemel, my heel eerste liefde.
[Refrão]
C D
Die eerste liefde is nooit verby,
G F Em
Die eerste liefde soos in ek en jy,
D E
Die eerste liefde is nooit verby,
A G F#m
Die eerste liefde soos in ek en jy,
Bm
Die eerste soen sal jou liefde gee,
E F#m B
Om nooit weer terug te kry.
D E
Die eerste liefde is dae vol drome,
A G F#m
Eerste liefde kan jou hart verloor,
D E
My hart voel warm as ek sing,
A G F#m
Van eerste liefde.
Outro
D E
Sal nooit my hart weer terug kan kry,
A
My eerste liefde.
How to play Eerste Liefde
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is G. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.