Die Koeël Is Deur Die Kerk - Pieter Koen

Die Koeël Is Deur Die Kerk

View chords used in this chart
Intro:
A D F#m G
D G A D D
 
[Verso 1]
G Asus4 D D
Die lewe is so kort,
G
Om te wag dat 'n wonder soos jy gebeur,
A D
Maar jy't my voluit getref,
G A
Die winde uit my seile en my laat besef,
G A Bm Bm
Ek kan nooit weer verminder as jy vra,
G D Asus4
Vat my hand jy weet ek sal jou dra.
 
[Refrão]
A D F#m
Die koeël is deur die kerk tussen jou en my,
G D
Die skrif is aan die muur geverf,
G F#m Bm
Deel nou my lewe vir altyd aan my sy.
A D F#m
Die koeël is deur die kerk tussen jou en my,
G D
Ek's bly dat alles vir ons werk,
G A D
Ek het lank gesoek, gewag en jou gekry.
 
[Verso 2]
D D
Jy weet dit is te laat,
G A
Vir my om nog te wonder wat ek wil hê,
D
My keuse is gemaak,
G A
Oor waarom ek die heel dag aan jou wil raak,
G A Bm Bm
Waar sal ek weer iemand soos jy kry?
G D Asus4
Gee my jou hand kom kry jou liefde net by my.
 
[Refrão]
A D F#m
Die koeël is deur die kerk tussen jou en my,
G D
Die skrif is aan die muur geverf,
G F#m Bm
Deel nou my lewe vir altyd aan my sy.
A D F#m
Die koeël is deur die kerk tussen jou en my,
G D
Ek's bly dat alles vir ons werk,
G A Bm Bm
Ek het lank gesoek, gewag en jou gekry.
 
Instrumental:
D F#m G D
G F#m Bm A
D F#m G D
G A D
 
Outro:
 
D D F#m
Die koeël is deur die kerk tussen jou en my,
G D
Die skrif is aan die muur geverf,
G F#m Bm
Deel nou my lewe vir altyd aan my sy.
A D F#m
Die koeël is deur die kerk tussen jou en my,
G D
Ek's bly dat alles vir ons werk,
G A Bm
Ek het lank gesoek, gewag en jou gekry,
G A D
Ek het lank gesoek, gewag en jou gekry.

How to play Die Koeël Is Deur Die Kerk

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is A. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Pieter Koen

Advertisement
Advertisement