Cifra de Deur Die Kruis - Retief Burger
Veja os acordes de Deur Die Kruis, de Retief Burger, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Retief Burger →
Primeiro acorde: G 10 acordes identificados
[Verso 1]
Deur die kruis is ek vry gemaak,
Deur die kruis is my straf gedra,
Deur die kruis kan ek kom na U Vader,
Vrygespreek, nuut gemaak.
[Verso 2]
Deur die kruis is ek dood vir die sonde,
Deur die kruis is ek dood vir myself,
Deur die kruis kan ek kom na U Vader,
Vrygespreek, 'n nuwe mens.
[Refrão]
Deur die kruis alleen,
Deur die kruis alleen,
Kan ek kom nes ek is,
Na U genadetroon.
[Verso 3]
Ek's gedoop in die dood van Christus,
Ek's gewas in die bloed van die Lam,
Die skuldbrief teen my is vernietig,
Soos dit daar aan die kruis hout hang.
[Verso 4]
Ek's gekoop met die prys van 'n lewe,
Ek's geruk uit die helvuur se vlam,
Die ou mens in my is gekruisig,
Soos dit daar aan die kruis hout hang.
A D/F#
Die skeining is geskeur,
Die bloed het klaar gevloei,
Die genadetroon staan oop voor my,
D/F# G A A
En ek kom.
[Verso 5]
Deur die kruis is ek vry gemaak,
Deur die kruis is my straf gedra,
Deur die kruis kan ek kom na U Vader,
Vrygespreek, nuut gemaak.
[Verso 6]
Deur die kruis is ek dood vir die sonde,
Deur die kruis is ek dood vir myself,
Deur die kruis kan ek kom na U Vader,
Vrygespreek, 'n nuwe mens.
[Refrão]
Deur die kruis alleen,
Deur die kruis alleen,
Kan ek kom nes ek is,
Na U genadetroon.
[Verso 7]
Ek's gedoop in die dood van Christus,
Ek's gewas in die bloed van die Lam,
Die skuldbrief teen my is vernietig,
Soos dit daar aan die kruis hout hang.
[Verso 8]
Ek's gekoop met die prys van 'n lewe,
Ek's geruk uit die helvuur se vlam,
Die ou mens in my is gekruisig,
Soos dit daar aan die kruis hout hang.
A D/F#
Die skeining is geskeur,
Die bloed het klaar gevloei,
Die genadetroon staan oop voor my,
D/F# G A A
En ek kom.
[Verso 9]
Deur die kruis is ek vry gemaak,
Deur die kruis is my straf gedra,
Deur die kruis kan ek kom na U Vader,
Vrygespreek, nuut gemaak.
A G D
Deur die kruis is ek dood vir die sonde,
Deur die kruis is ek dood vir myself,
Deur die kruis kan ek kom na U Vader,
Vrygespreek, 'n nuwe mens.
[Refrão]
Deur die kruis alleen,
Deur die kruis alleen,
Kan ek kom nes ek is,
Na U genadetroon.
Deur die kruis is ek vry gemaak,
Deur die kruis is my straf gedra,
Deur die kruis kan ek kom na U Vader,
Vrygespreek, nuut gemaak.
Outro
Deur die kruis is ek dood vir die sonde,
Deur die kruis is ek dood vir myself,
Deur die kruis kan ek kom na U Vader,
Vrygespreek, 'n nuwe mens,
Deur die kruis alleen.