Cifra de U Het Oorwin - Retief Burger
Veja os acordes de U Het Oorwin, de Retief Burger, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Retief Burger →
Primeiro acorde: E 16 acordes identificados
Simplificar
Afinação: E A D G B ETecla: BbCapotraste:
3rd traste
From the album "Oorwin" (2020)
Youtube link: https://youtu.be/UAZHQZ14Cu0
Spotify link: https://open.spotify.com/track/5ZbUI77oAgiwCsN0Sgn30b?si=57b0af9bb6db4498
Capo on 3rd fret. If you want to play without capo, you can set the "Transpose" button
on +3.
[Intro]
| G | Asus4 | Em7 | C |
| G | Asus4 | Em7 | C |
[Verse 1]
Kom loof Hom, o alles wat asem het
Kom prys Hom dié Een wat oorwin en red
C6
Bring Hom die eer
Ons Redder en Heer
[Verse 2]
Sy woord is die waarheid wat tyd deurstaan
Sy lig lei waar liefde en vrede gaan
C6
Bring Hom die eer
Ons Redder en Heer
[Pre-Chorus]
D Em C
Oooo-oooo, ons verheerlik nou U naam
D Em C
Oooo-oooo, sing nou saam
[Chorus]
G
Waardig is die Lam
Em7
Waardig is die Lam
Cadd9
Daar is geen naam
Em7 D/F#
Mooier as U naam
G
Heilig is U naam
Em7
Heilig is U naam
Cadd9
Ons sal bly sing
Am D
U het, U het oorwin
[Post-Chorus]
| G | Asus4 | Em7 | C |
| G | Asus4 | Em7 | C |
[Verse 3]
Kom juig in die hoop wat ons Koning bring
Besing nou Sy naam, Hy het reeds oorwin
C6
Bring Hom die eer
Ons Redder en Heer
[Pre-Chorus]
D Em C
Oooo-oooo, ons verheerlik nou U naam
D Em C
Oooo-oooo, sing nou saam
[Chorus]
G
Waardig is die Lam
Em7
Waardig is die Lam
Cadd9
Daar is geen naam
Em7 D/F#
Mooier as U naam
G
Heilig is U naam
Em7
Heilig is U naam
Cadd9
Ons sal bly sing
Am D G
U het, U het oorwin
[Bridge]
Want U is groot
En U is goed
En deur U bloed is daar genade
Vir elke hart
En almal wat tot U nader
U is groot
U is goed
En deur U bloed is daar genade
En het ons alreeds oorwin
[Chorus]
G
Waardig is die Lam
Em
Waardig is die Lam
C
Daar is geen naam
Em D/F#
Mooier as U naam
G
Heilig is U naam
Em7
Heilig is U naam
Cadd9
Ons sal bly sing
Am D
U het, U het oorwin
[Outro]
| G | Asus4 | Em7 | C |
| G | Asus4 | Em7 | C | G |