Wie Kan My Blameer
View chords used in this chart
Afinação: E A D G B ETecla: DbCapotraste:
1st traste
[Intro]
C G Am G x 2
[Verse]
C G Am G
Hierdie jaar het ek afgeskryf ek kort net bietjie tyd
C G Am G
Om my kop bymekaar te kry en die tyd hardloop net uit
F G
Te veel mense uit die storie geskryf
F G
Miskien was dit maar net ek die hele tyd?
[Chorus]
C
So wie kan my blameer?
Am
Dinge werk nie altyd uit soos wat ons dit wil hê nie
G
Probeer 'n hoofstuk afsluit sonder om terug te kyk
F
maar ek kan jou nie uit my kop uit kry nie
C
So wie kan my blameer?
Am
Mense is nie altyd wie hulle sê hulle is nie
G
Moet ek maar aan beweeg en dan net van jou vergeet?
F G C
Ek het jou nooit gedink jy kan so seer maak nie
C G Am G x 2
[Verse]
C G Am G
Ek weet nie meer waarheen als hier rond om my is nou gebreek
C G Am G
En hoekom moet ek dan altyd op die harde manier leer?
F G
Te veel mense uit die storie geskryf
F G
Miskien was dit maar net ek die hele tyd?
[Chorus]
C
So wie kan my blameer?
Am
Dinge werk nie altyd uit soos wat ons dit wil hê nie
G
Probeer 'n hoofstuk afsluit sonder om terug te kyk
F
maar ek kan jou nie uit my kop uit kry nie
C
So wie kan my blameer?
Am
Mense is nie altyd wie hulle sê hulle is nie
G
Moet ek maar aan beweeg en dan net van jou vergeet?
F G C
Ek het jou nooit gedink jy kan so seer maak nie
C Am G F C Am G F
[Bridge]
Dm G
Te veel mense uit die storie geskryf
Dm G
Toe skryf jy my uit jou storie uit
[Chorus]
C
So wie kan my blameer?
Am
Dinge werk nie altyd uit soos wat ons dit wil hê nie
G
Probeer 'n hoofstuk afsluit sonder om terug te kyk
F
maar ek kan jou nie uit my kop uit kry nie
C
So wie kan my blameer?
Am
Mense is nie altyd wie hulle sê hulle is nie
G
Moet ek maar aan beweeg en dan net van jou vergeet?
F G
Ek het jou nooit gedink jy kan so seer maak nie
C G Am G x 2
C (end..)
How to play Wie Kan My Blameer
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.