Whiskey Of Wyn
View chords used in this chart
[Intro]
C F C F Am F C
[Vers 1]
C F C
Dis sesuur sonop haal net asem en staan op,
F Am F
maar jou lyf is te swaar vir jou om rond te dra
C F
so wat nou?
[Vers 2]
C F C F Am
Jy’s effens stukkend, wat van jou oorbly word net minder en minder
F C
rou geskuur deur die dag-vir-dag
[Voorkoor]
G F Am
Jy is moeg en jy is keëlvol
G F
en jy hoop die naweek kom gou
[Chorus]
C
Drink jy whiskey of wyn?
F C
Wat gebruik jy vir die pyn?
F Am
Hou jy jou sirkels maar net klein
G C
En wag dat die lewe jou teleurstel
F C
Jy weet jy kan verdwyn
F C
In ‘n sekonde weg gly
F Am
Was ‘n verkeerde besluit
G C F
Die laaste keer wat jy iets beteken het?
[Vers 3]
C
Jy wens jy kon meer doen
F C
Minder droom, iemand weer soen
F Am F
Maar jou brein is te swaar om nog jou hart te dra
C
Jou dag bly blou
[Vers 4]
F C
Sleep jou voete voorentoe
F C
Tree vir tree dis wat almal doen
F Am F
Tot die laaste keer wat jy jou oë toemaak
C
En jy’s klaar gestap
[Voorkoor]
G F Am
Dinge is rof en dit raak beter
G F
Maar nie vandag nie dis verseker
[Koor}
C
So, drink jy whiskey of wyn? (wyn)
F C
Wat gebruik jy vir die pyn? (wyn)
F Am
Hou jy jou sirkels maar net klein
G C
En wag dat die lewe jou teleurstel
F C
Jy weet jy kan verdwyn
F C
In ‘n sekonde weg gly
F Am
Was ‘n verkeerde besluit
G C
Die laaste keer wat jy iets beteken het?
F C
So, drink jy whiskey of wyn?
F C
Wat gebruik jy vir die pyn?
F Am
En wat sê jy vir jou brein
G C
In die oggende as dit moeilik is om op te staan
How to play Whiskey Of Wyn
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is C. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.