Vyeboompiekniek 13 Jaar - Leon-Ben Lamprecht

Vyeboompiekniek 13 Jaar

View chords used in this chart
ADICIONAR À PLAYLIST
ADICIONAR AOS FAVORITOS
Afinação:E A D G B E
Tecla:E
Capotraste:Sem capotraste
CIFRAS
VIOLÃO/GUITARRA
UKULELE
PIANO
E
Eb/E
C#m
B
A
G#
PALHETADA
Ainda não temos padrão de palhetada para esta música. Criar e receba +5 IQ
[Verse 1]
E Eb/E C#m B
Hoërskool kids op Hartenbos, die ouens voor braai
E A B E
Almal bring hul eie snacks en die girls maak slaai
E Eb/E C#m B
Dis Bon Jovi en Backstreet Boys en Blink 182
E A B E
Dis lewenslangebande smee, oor tjops en Grand-Cru
 
[Verse 2]
E Eb/E C#m B
Jy sit op die leerbank met jou cabernet
E A B E
Die lig wat aan jou kleef, ek het geval ek belei
E Eb/E C#m B
Ek drink my Hunter’s Dry, maar jou woorde maak my dronk
E A B E
Jou parfuum, ons eerste soen, verlief, verlore, jonk
 
[Chorus]
E A E
Onthou jy nog ons piekniek, die muskietbyte
E E
Onder die vyeboom in my pa se tuin
E A E
Jou hande in myne, nog lank voor verwyte
E B E
Jonk, onskuldig, die wêreld verdwyn
 
[Vers 3]
E Eb/E C#m B
‘n Warrelwindromanse soos ‘n liefdesliedcliché
E A B E
Die skoot is deur ons harte, ons kon nie genoeg kry
E Eb/E C#m B
Maar die lewe wag vir niemand nie, ons paaie loop soms los
E A B E
Joune ly na Potchefstroom, myne na Stellenbosch
 
[Chorus]
E A E
Maar onthou jy nog ons piekniek, die muskietbyte
E E
Onder die vyeboom in my pa se tuin
E A E
Jou hande in myne, nog lank voor verwyte
E B E
Jonk, onskuldig, die wêreld verdwyn
 
[Verse 4]
E Eb/E C#m B
Langafstandverhoudings is nie soos in die flieks
E A B E
Dis op en af en euforie, en ja, daar is verdriet
E Eb/E C#m B
Ek dink soms aan die dag by die leë Amfi
E A B E
Jou woorde tref soos koeëls toe jy sê “Love, dit werk nie”
 
[Chorus]
E A E
Maar onthou jy nog ons piekniek, die muskietbyte
E E
Onder die vyeboom in my pa se tuin
E A E
Jou hande in myne, nog lank voor verwyte
E B E
Jonk, onskuldig, die wêreld verdwyn
 
[Bridge]
C#m A B
Maar ons twee se paaie lei heeltyd terug na mekaar
C#m E B
Dis asof die Vader ons liefde bewaar
C#m A B
Ek drink toe saam aan jou cabernet
C#m G# A B
Op daai lelike rusbank het ons lekker gevry
 
[Chorus]
E A E
Ons dink terug aan ons troudag, en die skenkelpastei
E B E
Ons dans op “Downtown Train” en jy fluister jy’s lief vir my
E A E
Kampavakansie in die Kruger, ons liefde wat blom
E B E
En uit die huwelik sal drie kinders kom
 
[Chorus]
E A E
Maar onthou jy nog ons piekniek, die muskietbyte
E E
Onder die vyeboom in my pa se tuin
E A E
Jou hande in myne, nog lank voor verwyte
E B E
Jonk, onskuldig, die wêreld verdwyn nog steeds

How to play Vyeboompiekniek 13 Jaar

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

Advertisement
Advertisement