Trein
View chords used in this chart
Em = 022000
C = x32010
G = 320003
D = xx0232
[Verso 1]
Em C G
Ek hoor jou huil het verdwaal as jy roep na my
D
Em C G
En ek lê wakker in n stil woestyn
D
Em C G
En dit is meer as n kuns om n guns te vra
D
Em C G
Om dit wat ek het vir jou in te ruil
D
PreChorus
Em C
Ek besef dit is donker hier
G D
Besef dit is donker hier
Em C G
Daar is n soen dis gedoen op die ewenaar
D
Em C G
Die geheim as n belof om in rus te vaar
D
[Refrão]
Em C
Laat rus my op haar skoot
G D
Sê dis die laaste trein weer huis toe
Em C
O my bliksem ek gaan dood
G D
As ek alleen hierdie trein moet stoot
Em C
Genees my ek het sonde
G D
Maak my gesond van al my wonde
Em C
O my liefling ek is dood
G D
As ek alleen hierdie pad moet loop
[Verso 2]
Em C G
Dit is tyd om jou naam in die wind te noem
D
Em C G
Want in die wind is ek niemand nie
D
Em C G
Strooi my as oor die horison
D
Em C G
Verander my modder in klei
D
Em C G
As jy vir my baklei sal ek neer op die spore bly
D
[Refrão]
Em C
Laat rus my op haar skoot
G D
Sê dis die laaste trein weer huis toe
Em C
O my bliksem ek gaan dood
G D
As ek alleen hierdie trein moet stoot
Em C
Genees my ek het sonde
G D
Maak my gesond van al my wonde
Em C
O my liefling ek is dood
G D
As ek alleen hierdie pad moet loop
{Instrumental}
Em C G D
[Refrão]
Em C
Laat rus my op haar skoot
G D
Sê dis die laaste trein weer huis toe
Em C
O my bliksem ek gaan dood
G D
As ek alleen hierdie trein moet stoot
Em C
Genees my ek het sonde
G D
Maak my gesond van al my wonde
Em C
O my liefling ek is dood
G D
As ek alleen hierdie pad moet loop
How to play Trein
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is Em. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.