Suikerbossie Medley
View chords used in this chart
BPM: 128
Intro
C
G C
[Verso 1]
G C F
Suikerbos ek wil jou hê,
C
Suikerbos ek wil jou hê,
G
Suikerbos ek wil jou hê,
C
Wat sal jou mamma daarvan sê?
[Verso 2]
G C F
Dan loop ons so onder deur die maan,
C
Dan loop ons so onder deur die maan,
G
Dan loop ons so onder deur die maan,
G7 C
Ek en my suikerbossie saam.
[Verso 3]
C
Jy met jou mandolientjie,
F
Ek met my bandolientjie,
C G
Sing ons die Oukraalliedjie saam,
C
Sing ons van waterstrome,
F
Slange en olienhoutbome,
C G C
En `n ribbok wat daar teen die rantjie staan.
[Verso 4]
F
Ons sing,
C
Ons speel,
C G
Van die ou kraal wat ons nooit nie sal verveel.
[Verso 5]
C
Jy met jou mandolientjie,
F
Ek met my bandolientjie,
C G C D
Sing ons die Oukraalliedjie saam.
[Verso 6]
G C D G
Môre Oompie, môre Tannie, waar is Sannie dan?
G C D G
Sannie het gaan water haal daar onder by die dam,
G D
Ja, Oompie, ja, en môre gaan ons trou,
G
Ja, Oompie, ja, en môre gaan ons trou.
[Verso 7]
G C D G
Die rokkie het 'n skeurkie in, en die jonkman kyk daarna,
G C D G
Die jonkman vra om met Sannie te trou en skamerig sê sy, ja,
G D
Ja, Oompie, ja, en môre gaan ons trou,
G
Ja, Oompie, ja, en môre gaan ons trou.
[Verso 8]
G D G
Solank as die rietjie in die water lê, in die water lê, in die water lê,
G D G
Solank as die rietjie in die water lê, Blommetjie, gedenk aan my.
[Verso 9]
C G
En hy vat haar om haar nekkie, en hy soen haar op haar bekkie,
D G
Blommetjie gedenk aan my,
G7 C G
En hy vat haar aan haar handjie en hy lei haar om die rantjie,
D G
Blommetjie gedenk aan my.

C F C G C F G
Daar kom die Alibama, die Alibama, dié kom oor die see . . .,
C F C G C
Daar kom die Alibama, die Alibama, dié kom oor die see,
F C G C
Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see,
F C G C
Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see.

Outro
F C G C
Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see,
F C G C F C G C
Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see.
How to play Suikerbossie Medley
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is C. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.