Skepe - Jo Black
View chords used in this chart
Verse
E A
n Skip word in 'n hawe gebou
D
n Skip lyk in 'n hawe baie mooi vir my en jou
A
maar dis nie waarvoor skepe gemaak word nie
 
Die storms en die winde sal waai
 
Hys jou seile hoog
D
want een of ander tyd moet die tyding draai
A
laat die kompas van jou siel weer jou hart bepaal
 
Kry jou maste reg
E D
haal die anker uit
A
in die rigting van die Suiderkruis
 
[Refrão] D E A
Ons is gemaak om uit te gaan
D E A
Op die golwe van die diepste oseaan
D E A D
Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan
A
Ons is gemaak in hoop se naam
D E A
Ons is gemaak om uit te gaan
 
Verse
A
Die lewe sal jou gooi en jou rondruk
 
soms voel dit of jy sink
D
maar jy moet net jou voete soos Petrus vind
A
en dalk net weer glo soos 'n kind
A
Hou net koers want soms kom die twyfel
 
Dit gaan meer oor hoe jy opstaan
D
En minder oor hoe jy struikel
A
Moenie vrees as die waters rof raak nie
E
Tel jou skouers op
A D
Voel jou hart weer klop
 
[Refrão]A D A
Ons is gemaak om uit te gaan
D E A
Op die golwe van die diepste oseaan
D E A D
Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan
E A
Ons is gemaak in hoop se naam
D E A
Ons is gemaak om uit te gaan
D E
Stuur jou skip nou deur die poorte
A F#m
Ons hoop is meer as net lee woorde
E D E
Jy's in beheer van jou bestemming
A
Hoe jy daar uitkom is jou eie besluit
 
A
Ons is gemaak om uit te gaan
D E A
Op die golwe van die diepste oseaan
D E D
Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan
E A
Ons is gemaak in hoop se naam
D E A
Ons is gemaak om uit te gaan
D E A
Op die golwe van die diepste oseaan
D E A D
Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan
E F#m
Ons is gemaak in hoop se naam
D E A
Ons is gemaak om uit te gaan

How to play Skepe

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Jo Black

Advertisement
Advertisement