CifraNET Músicas para MISSAcomunidade
Rede dos músicos de missa · grátis

Monte o repertório da sua missa em poucos minutos

Utilize grátis o repertório pronto para Missa de 04/10/2026 (27º Domingo do Tempo Comum - Ano A)

Sally Williams Nougat - Jak de Priester

Jak de Priester
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Sally Williams Nougat - Jak de Priester

Veja os acordes de Sally Williams Nougat, de Jak de Priester, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Jak de Priester →

Primeiro acorde: C 4 acordes identificados
verse 1
 
C
Ek het jou dopgehou
G
Met 'n jas in jou hand
F
Deur doeane gespook
G
Na 'n nuwe land
C
Jou oë was natgehuil
G
maar jou hart was braaf
F
Mens is eenkeer jonk
G
Mens is eenkeer laf
C
Daar lê 'n vreemde daarbuite
G
Daar lê 'n pond of twee
F
Selfs die liefde kan wag
G
Die tyd sal leer
Am
Maar ek moet nou gaan
G
Ek sien jou eendag weer
F G
Met die internet kan ons tog kommunikeer
 
[Refrão] C G F
Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn mall
C G F
Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol
C G F
Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar
C G F
Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar
Am G F
Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jean
Am G F
Ek mis die vat van jou hande soos in 'n moviescene
C G F
Ek mis jou naam op my foon en jou sms
C G F
Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res
Am G F
Ek mis die Sondagoggend breakfast en jou DSTV
Am G F
Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee.
 
verse 2
 
C G
'n Brief in die pos is wat ons liefde was
F G
ek en jy is met die tyd belas
C G
vir die eerste maand was my hart verniel
F G
oral waar ek kom is ek 'n derde wiel
Am
maar tyd sal leer
G
was ons woorde
F G
ek het lief was jou brief
Am G
Jy's 'n poet my ding, jy moet aanhou sing
F G
Deur die internet praat ons gou gou weer

🎸 Continue tocando

Jak de Priester
Acordes usados nesta música