Cifra de Liefdeslied - Jak de Priester
Veja os acordes de Liefdeslied, de Jak de Priester, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Jak de Priester →
Primeiro acorde: G 5 acordes identificados
BPM: 130
Intro
G D
C D G
[Verso 1]
Ons leef tydelik,
Ons leef nou,
Hierdie is n deurgang,
D G G
Waaraan ons almal vas wil klou.
[Verso 2]
Die wêreld is my woning,
Die aarde is groot,
Ons almal wil net êrens,
D G G
Êrens aan iets behoort.
[Verso 3]
Party mense het pyn,
Ander mense het niks,
Ek luister na die see,
Maar n ander man hoor niks.
[Verso 4]
Ek sien die son wat sak,
Maar n ander man is blind,
Waar op hierdie aarde gaan,
Ons ooit ons vrede vind?
[Refrão]
Maar as ons gee,
Plant jy bome in n droë woestyn,
En as jy deel,
Verander God weer water in die duurste wyn.
En as jy luister,
Word n oorlog dalk n liefdeslied,
Want as jy deel,
Word jy God se hand my vriend.
[Verso 5]
Ons leef voluit,
Ons sien die wêreld,
Ons leef in Afrika se son,
Maar ons voel sy honger.
[Verso 6]
My kinders is gelukkig,
Ander kindertjies het pyn,
Waar is ons liefde vir mekaar,
Drink ons van God se wyn?
[Refrão]
Maar as ons gee,
Plant jy bome in n droë woestyn,
En as jy deel,
Verander God weer water in die duurste wyn.
En as jy luister,
Word n oorlog dalk n liefdeslied,
Want as jy deel,
Word jy God se hand my vriend.
{Instrumental}
G C D
G C D
[Verso 7]
Ons leef tydelik,
Em D
Ons leef nou,
Hierdie is n deurgang,
D G G
Waaraan ons almal vas wil klou.
[Verso 8]
Ons moet die wêreld help,
Ons harte oop kan maak,
En as ons eendag almal groet,
Het net ons liefde saak gemaak.
Outro
Maar as ons gee,
Plant jy bome in n droë woestyn, (Droë woestyn),
En as jy deel,
Verander God weer water in die duurste wyn, (Duurste wyn),
En as jy luister,
Word n oorlog dalk n liefdeslied,
Want as jy deel,
Word jy God se hand my vriend,
Want as jy deel,
Word jy God se hand my vriend.