Reik Na Die Sterre - Bles Bridges

Reik Na Die Sterre

Ver acordes usados nesta cifra
Simplificar
Afinação: E A D G B ETecla: GCapotraste: Sem capotraste
[Intro]
G Am D G
 
G
Ek sien 'n ster,
G
dit is so ver
Am
Nooit sal ek ooit daaraan kan raak nie
Am
Dit is so hoog
Am
die Hemel sit bo
D D7 G
Ek sal dit nooit tot daar kan maak nie
 
G
Ek moet probeer,
G
nog net een keer
Am
Dan sal ek eers vir seker weet
C
Of ek tot hoog daarbo kan kom
G
En dan verby tot by die son
 
Am
Waar ek elke dag
D
tot laat in die nag
G
Vir liefde wag
 
C
Ek reik na die sterre
F C G
niks is ooit vir my te ver nie
G
Liefde in my lewe
C
laat my ook op vlerke swewe
C
Iets om na te strewe
G
want dit is my hele lewe
Dm G
Ek wil aan jou vertel
Dm G
Maar ek dink tog jy weet dit wel
C G
Jy is my lewe
 
G
'n Arend se vlug
G
hoog in die lug
Am
Niemand kom by waar hy gaan sit nie
Am
Hy is nie bang
Am
want niks kan hom vang
D7 G
Niks kan tog beter as dit wees nie
 
G
Nou dat ek weet
G
sal ek nooit vergeet
Am
Laat ek moet lewe en laat lewe
C
Dat liefde nooit weer sal vergaan
G
Dat dit vir ewig sal bestaan
 
Am
Dat daar van my
D
'n deel sal kan bly
G
My hele lewe
 
C
Ek reik na die sterre
F C G
niks is ooit vir my te ver nie
G
Liefde in my lewe
C
laat my ook op vlerke swewe
C
Iets om na te strewe
G
want dit is my hele lewe
Dm G
Ek wil aan jou vertel,
Dm G
maar ek dink tog jy weet dit wel
C
Jy is my lewe
 
C
Ek reik na die sterre
F C G
niks is ooit vir my te ver nie
G
Liefde in my lewe
C
laat my ook op vlerke swewe
C
Iets om na te strewe
G
want dit is my hele lewe
Dm G
Ek wil aan jou vertel,
Dm G
maar ek dink tog jy weet dit wel
C
Jy is my lewe

Como tocar Reik Na Die Sterre

Use os controles acima para mudar o tom e ajustar o tamanho do texto. Acompanhe os acordes destacados enquanto ouve a música e pratique cada trecho devagar antes de tocar no andamento original.

Qual é o acorde inicial?

O primeiro acorde identificado é E. Você pode subir ou descer o tom sem sair da página.

Posso tocar no violão, guitarra ou teclado?

Sim. A sequência de acordes pode ser usada no violão, guitarra e teclado. Adapte as posições ao seu instrumento e nível.

Publicidade
Publicidade