Raam Dit Met Die Son
View chords used in this chart
Afinação: E A D G B ECapotraste: Sem capotraste
[Intro]
A C#m D Bm
D E A A x3
[Verse 1]
A C#m D Bm
D E A A
Oe ek snak na my asem
A C#m D Bm
As jy
D E A A
verby gedans kom
A C#m D Bm
Sommer so kaalvoet tot hier
D E A A
binne in my hart
A C#m D Bm
Nou lê jy daar lepel
D E A A
Met my geluk
[Chorus]
A C#m D Bm
Ek teken vir jou prentjies en ek
D E A A
raam dit met die son
A C#m D Bm
Skryf vir jou gediggies om vryheid
D E A C#m D Bm
as ek na jou verlang, as ek na jou verlang
D E A A
As ek na jou verlang
[Verse 2]
A C#m D Bm
Bel my van ‘n tiekieboks af
D E A A
Met jou laaste sente
A C#m D Bm
En sê jy mis my
D E A A
En al my dinge
A C#m D Bm
Skryf ons name op die nat sement
D E A A
Vir ewig joune
A C#m D Bm
Maar die afstand tussen ons soos
D E A A
die ooste en die weste
[Chorus]
A C#m D Bm
Ek teken vir jou prentjies en ek
D E A A
raam dit met die son
A C#m D Bm
Skryf vir jou gediggies om vryheid
D E A C#m D Bm
as ek na jou verlang, as ek na jou verlang
D E A A
As ek na jou verlang
[Verse 3]
A C#m D Bm
Gooi jou kleingeld in ‘n wishing well en
D E A A
maak die mooiste wense
A C#m D Bm
Ek hoop dit word alles waar
D E A A
Voor die nuwe lente
A C#m D Bm
En slaap met jou venster oop
D E A A
Vang my in jou drome
A C#m D Bm
Verskietende sterre dis mos
D E A A
wat ons is
[Chorus]
A C#m D Bm
Ek teken vir jou prentjies en ek
D E A A
raam dit met die son
A C#m D Bm
Skryf vir jou gediggies om vryheid
D E A C#m D Bm
as ek na jou verlang, as ek na jou verlang
D E A A
As ek na jou verlang
[Verse 4]
A C#m D Bm
Gaan stap op die strand en
D E A A
kyk hoe sak die son
A C#m D Bm
Was jy werklik al vry gewees?
D E A A
Dit laat my dink
A C#m D Bm
Vang hande vol reën en
D E A A
drink dit soos wyn
A C#m D Bm
Raak dronk met die gedagte dat jy
D E A A
my weer gaan sien
[Chorus]
A C#m D Bm
Ek teken vir jou prentjies en ek
D E A A
raam dit met die son
A C#m D Bm
Skryf vir jou gediggies om vryheid
D E A C#m D Bm
as ek na jou verlang, as ek na jou verlang
D E A A
As ek na jou verlang
A C#m D Bm
So teken vir my prentjies en
D E A A
raam dit met die son
A C#m D Bm
Skryf vir my gediggies om vryheid
D E A C#m D Bm
as jy na my verlang, as jy na my verlang
D E A A
As jy na my verlang
How to play Raam Dit Met Die Son
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.