CifraNET Músicas para MISSAcomunidade

Plaasdorp - DJ Ossewa

DJ Ossewa
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Plaasdorp - DJ Ossewa

Veja os acordes de Plaasdorp, de DJ Ossewa, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de DJ Ossewa →

Primeiro acorde: G 7 acordes identificados
[Verso 1]
G
Die ou plaasdorp lyk steeds dieselfde,
C G
Na al die dae en Staats hotelle,
D D7
Hy haal 'n halfjack uit en drink 'n dop op al sy pelle.
 
[Verso 2]
G
Hy haal 'n kiekie uit,
G7
En gooi 'n trippel,
C Cm
Hy dra 'n ring deur sy linker nipple,
G D G D
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien.
 
[Refrão]
G G7
En daar's net een garage 'n bottelstoor,
C
'n Sink dak huis en 'n poskantoor,
G D G D
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien.
G G7
En daar's net een garage 'n bottelstoor,
C
'n Sink dak huis en 'n poskantoor,
G D G D
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien.
 
[Verso 3]
G
Hy haal 'n vinyl, uit sy Harley,
C G
Hy dig die tune van oom Bob Marley,
G7
Hy like die kus beslis,
D
Maar hy hou nie van Transvaal nie.
 
[Verso 4]
G G7
Hy haal 'n bankie uit en rol 'n bielie,
C Cm
'n Ding so dik soos 'n Vrystaat mielie,
G D G D
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien.
 
[Refrão]
G G7
En daar's net een garage 'n bottelstoor,
C
'n Sink dak huis en 'n poskantoor,
G D G D
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien.
G G7
En daar's net een garage 'n bottelstoor,
C
'n Sink dak huis en 'n poskantoor,
G D G D
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien.
 
{Instrumental}
G C
G D
G C Eb
G D
G D
 
[Refrão]
G G7
En daar's net een garage 'n bottelstoor,
C
'n Sink dak huis en 'n poskantoor,
G D G D
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien.
G G7
En daar's net een garage 'n bottelstoor,
C
'n Sink dak huis en 'n poskantoor,
G D G C
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien.
 
Outro
G D G C
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien,
G D G G
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien.

🎸 Continue tocando

DJ Ossewa
Acordes usados nesta música