Cifra de Daisy Meisie - DJ Ossewa
Veja os acordes de Daisy Meisie, de DJ Ossewa, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de DJ Ossewa →
Primeiro acorde: C 4 acordes identificados
Intro
C F G C
C F G C
[Verso 1]
C F
Sê my het jy geweet,
Ek droom elke nag van jou?
Waar jy stap deur die koringlande,
Met die daisies in jou hande.
[Verso 2]
En ek wonder weer,
C F
Droom jy ook so oor my?
Of sal ek net bly wonder,
Of ek jou ooit gaan kry?
[Refrão]
My daisy meisie,
G C
Met jou wit rok aan,
Ploeg jy met die lande in my hart?
As jy voor my kom staan.
O daisy meisie,
G C G Am
O ek moet jou sê . . .,
Van al die blomme in die wêreld,
Is nie een so mooi soos jy.
[Verso 3]
O ek wens jy het geweet,
C G
Wat jy aan my doen,
As jy stap deur daai koringlande,
Met die daisies in jou hande.
[Verso 4]
En ek weet dan weer,
Vanaand as ek weer gaan slaap,
C F
Sien ek haar dan weer,
Maar ek kan nooit aan haar raak.
[Refrão]
My daisy meisie,
G C
Met jou wit rok aan,
Ploeg jy met die lande in my hart?
As jy voor my kom staan.
O daisy meisie,
G C G Am
O ek moet jou sê . . .,
Van al die blomme in die wêreld,
Is nie een so mooi soos jy.
Outro
My daisy meisie,
G C
Met jou wit rok aan,
Ploeg jy met die lande in my hart?
As jy voor my kom staan.
O daisy meisie,
G C G Am
O ek moet jou sê . . .,
Van al die blomme in die wêreld,
Is nie een so mooi soos jy.
Outro
C F G C
C F G C