Pa En Seun
View chords used in this chart
Am Bm C D Dsus2 Dsus4 G
e:-----0-------2-------0-------2-------0-------3-------3-------|
B:-----1-------3-------1-------3-------3-------3-------0-------|
G:-----2-------4-------0-------2-------2-------2-------0-------|
D:-----2-------4-------2-------0-------0-------0-------0-------|
A:-----0---------------3-------------------------------2-------|
E:-----0-----------------------------------------------3-------|
G
Staan hier alleen lanks jou graf.
Bm
Ek wens so graag jy was nog hier.
C Bm
Dat ons net kon praat en ons trots kon laat vaar
Am D
en ek net jou pa kon wees.
G
Net die beste wil ek vir jou he,
Bm
Maar daai woorde was nooit net gese
Am C
En hier waar jy le my seun weet ek
G D Dsus4 D
die tyd was te min om oor te begin.
KOOR:
G Bm
Sê my, hoe se ‘n pa vir sy seun,
C
In jou het ek lewe gevind,
Am D
ek het jou lief , jy is my kind, jy’s my kind.
G Bm
Sê my, hoe word ‘n Pa so alleen,
C
dit voel soos my enigste seun,
Am G
die here het jou my geleen.
G
Jou woorde draai steeds in my kop,
Bm
daar is soveel wat ‘n Pa nog wil vra,
C Bm
maar eendag moes jy ook ‘n Pa word my kind
Am D
en dan sou jy alles verstaan.
G
Soos ‘n Pa wat sy lewe sou gee,
Bm
met sy trane hier sou wegvee,
Am C
maar hier waar jy le my seun weet ek die tyd
G D Dsus4 D
was te min, en niks maak meer sin.
KOOR:
G Bm
Sê my, hoe se ‘n pa vir sy seun,
C
In jou het ek lewe gevind,
Am D
ek het jou lief , jy is my kind, jy’s my kind.
G Bm
Sê my, hoe word ‘n Pa so alleen,
C
dit voel soos my enigste seun,
Am G
die here het jou my geleen.
BRUG:
C Am
En toe deur die nag het hy jou kom haal, en toe
C G
deur my smart besef ek te laat,
D Dsus4 D Dsus2 D
en altyd gedaag,
C
maar bly nog jou Pa
KOOR:
G Bm
Sê my, hoe se ‘n pa vir sy seun,
C
In jou het ek lewe gevind,
Am D
ek het jou lief , jy is my kind, jy’s my kind.
G Bm
Sê my, hoe word ‘n Pa so alleen,
C
dit voel soos my enigste seun,
Am G
die here het jou my geleen.
G D G
Sê my, hoe se ‘n pa vir sy seun.
How to play Pa En Seun
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is Am. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.