View chords used in this chart
Afinação: E A D G B ETecla: CCapotraste: Sem capotraste
[Verse]
G C
Lief, het jy my beursie dalk gesien, ek wil gou ry
G C
Laat weet maar as daar iets is wat ek in die dorp vir jou kan kry
G C
Sodra ek terug kom steek ons 'n vuurtjie aan en ek gooi vir jou 'n gin
G C
Dan werk ons gou deur die week se stories, ons kan by Maandag begin
 
[Chorus]
G
Ons kan skree as ons kwaad raak
C
Ons kan huil as ons lekker lag
G
Ons kan sing as ons kos maak
C
Ons kan dans tot in die middernag
G
Ons kan praat tot dit laat raak
C
Ons kan leef selfs op die slegste dag
G
Ons kan gee vir wat saak maak
C
Ons kan braai elke tweede dag
 
[Verse]
G C
Jy het baie stories maar jy hou my op my plek
G C
Die lewe is 'n avontuur, jy't my kaarte oopgevlek
G C
Jy is sonder twyfel 'n handbriek maar jy kleur die lewe in
G C
Somtyds wens ek ons kon sommer weer van vooraf begin
 
[Chorus]
G
Ons kan skree as ons kwaad raak
C
Ons kan huil as ons lekker lag
G
Ons kan sing as ons kos maak
C
Ons kan dans tot in die middernag
G
Ons kan praat tot dit laat raak
C
Ons kan leef selfs op die slegste dag
G
Ons kan gee vir wat saak maak
C
Ons kan braai elke tweede dag
 
[BREAKDOWN]
G
fiela het die honde al kos gekry,
C
onthou ook asseblief net om die voordeur te sluit.
G C
wat wil jy eet, daars herderspastei en hoor jy ook daai snaakse geluide
G
nee ek doen nie maar ek sal maar vir jou netnou gaan kyk
C
het jy intussentyd al vir my van daai e-mails geskryf
G
want die landheer is al seker vir 'n week op ons case
C
en die mense moet ook binnekort salarisse kry.
 
[Bridge]
 
G C
Kyk daar die maan kom op, ek dink hy's welkom
G C
Ons dink aan die ou dae, die wyn drink op Sondae
 
[Chorus]
G
Ons kan skree as ons kwaad raak
C
Ons kan huil as ons lekker lag
G
Ons kan sing as ons kos maak
C
Ons kan dans tot in die middernag
G
Ons kan praat tot dit laat raak
C
Ons kan leef selfs op die slegste dag
G
Ons kan gee vir wat saak maak
C
Ons kan braai elke tweede dag

How to play Ons Kan

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

Advertisement
Advertisement