Nuwe Wyn
View chords used in this chart
Simplificar
Afinação: E A D G B ETecla: DCapotraste: Sem capotraste
D G D G B
[Verse 1]
G D
As die dinge woorde raak en my woorde aanhou leeg raak
A G
As die liedjies en die mooi gedigte wat ek bring
D A G Gm
Nie meer uit liefde kom, en die liefde gaan, en die liefde gaan verby
D A G Gm
My eerste liefde het gou vergaan, net 'n skaduwee wat oorbly
[Chorus]
D A G
Here skink in my, nuwe wyn, minder woorde, nuwe wyn
D A G
Skinker Gees bring, nuwe wyn, siel sjampanje, nuwe wyn
Bm A G Em7 Asus4 D G D G
Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn, beste wyn, soetste wyn en nuwe wyn
[Verse 2]
D A G
As my siel van droogte kraak, en die water nie meer werk nie
D A G
As die loot die wingerdstok, se sap nie meer kan proe nie
D A G
O die Bruidegom het die beste wyn vir laaste uitgehou
D A G Gm
Hy maak die water sielewyn, en Hy hou dit uit na jou
[Chorus]
D A G
Here skink in ons, u nuwe wyn, minder woorde, nuwe wyn
D A G
Skinker Gees bring, nuwe wyn, siel sjampanje, nuwe wyn
Bm A G Em7 Asus4 D G D G
Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn, beste wyn, soetste wyn en nuwe wyn
[Bridge]
G D
Dis vir die dronk word in die Gees
G D
Vir die Hooglied bruid van God-wees
G D
Vir die doodbloei van die vlees
G Em7 A
Vir vervulling, en vervulling, en vervulling van die Gees
[Chorus]
D A G
Oh, nuwe wyn, minder woorde, nuwe wyn
D A G
Nuwe wyn, siel sjampanje, nuwe wyn
D A G
Nuwe wyn, minder woorde, nuwe wyn
D A G
Nuwe wyn, siel sjampanje, nuwe wyn
Bm A G
Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn
Em A
Die beste wyn, o soetste wyn
D
Die nuwe wyn
How to play Nuwe Wyn
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.