Nuwe Reën
View chords used in this chart
dis in die oggendblou
C
op die ou Kaapse Weg
Em
ons het vêr gaan ry
G C Em
en jy wou bly by my
G
ons het whiskey gedrink
C
in jou klein kombuis
Em D
ek het vuur gemaak en
G C Em G
als het geruik na die nuwe reën
C
o, Here, is sy nou
Em
uiteindelik die een?
[Pre-Chorus]
C G D
jou jare is ligte
Em D
sit soos silwer in jou hare
C G D
my jare word ligte
Em
is gewigloos in jou hande
[Chorus]
C Em D C
hou al jou laaste dae vir my
Em
ek bring iets vir die son
D C
iets vir die pyn
Em D C
hou al jou laaste dae vir my
Em
ek bring iets vir die son
G
iets vir die pyn
[Verse]
D
in die laatmiddaglig
G C
na 'n lang, harde reën
Em D G
jy't jou hand gegee en
C Em D G
ons was stukkend, maar een
G
ons het heel aand gedans
C
om 'n belofte te maak
Em D
ek het iets gesien en
G C Em D
als het gelyk na die nuwe plan
C
o, Here, het U nou
Em D C
uiteindelik 'n man uit my gemaak?
[Pre-Chorus]
C G D
En jou jare is ligte
Em D
sit soos silwer in jou hare
C G D
my jare word ligte
Em D
is gewigloos in jou hande
C Em D
Ooh, Ooh
C Em D
Ooh, Ooh
C Em D
Ooh, Ooh
C Em D
Ooh, Ooh
[Chorus]
C Em D C
hou al jou laaste dae vir my
Em
ek bring iets vir die son
D C
iets vir die pyn
Em D C
hou al jou laaste dae vir my
Em
ek bring iets vir die son
G
iets vir die pyn
[Instrumental]
G D G C Em D G
G D G C Em D G
[Outro]
C G D Em D C G
D Em D G
How to play Nuwe Reën
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is C. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.