Nuwe Begin - Dewald Wasserfall
View chords used in this chart
Intro:
D
D D Bm
 
[Verso 1]
G D
Voor die son opkom,
A
Is ons die lig op die horison,
Bm
Daar is iets wat jy binne-in jou voel,
Bm
Jy weet wat ek bedoel,
G A
Dis die klank wat uit jou hart uitkom.
 
[Verso 2]
A D
Kom ons jaag die wind,
A
Daar’s iets wat brand hier binne-in,
Bm
Maak nie saak wat die wêreld vir jou sê,
Bm
Jy weet wat jy wil hê,
G A
Dis tyd dat jy jou hart uitsing.
 
[Refrão]
D
As jy dit wil hê moet jy opstaan,
A
As jy dit wil hê moet jy net aangaan,
Bm
As jy wil hê dit moet gebeur,
Bm
Al maak dit bietjie seer.
G
Ons vat als wat oorbly,
A D Bm G D
Dan maak ons ’n nuwe begin.
Bm
Ons vat als wat oorbly,
G D
Dan maak ons ’n nuwe begin.
 
[Verso 3]
D
Ons laat die tyd stilstaan,
A
Sit al die ligte hier binne aan,
Bm
Alles wat jy wil hê begin nou,
Bm
Dis hier binne-in jou,
N.C.
Skree dit wat binne-in jou hart aangaan.
 
Outro:
D
As jy dit wil hê moet jy opstaan,
A
As jy dit wil hê moet jy net aangaan,
Bm
As jy wil hê dit moet gebeur,
Bm
Al maak dit bietjie seer.
G
Ons vat als wat oorbly,
A D Bm G D
Dan maak ons ’n nuwe begin.
Bm
Ons vat als wat oorbly,
Bm
Dan maak ons,
G D
As jy dit wil hê moet jy opstaan,
A
As jy dit wil hê moet jy net aangaan . . .,
D
As jy dit wil hê moet jy opstaan,
A
As jy dit wil hê moet jy net aangaan,
Bm
As jy wil hê dit moet gebeur,
Bm
Al maak dit bietjie seer.
G
Ons vat als wat oorbly,
A D
Dan maak ons ’n nuwe begin . . .
D
As jy dit wil hê moet jy opstaan,
Bm
As jy dit wil hê moet jy net aangaan,
G D
As jy wil hê dit moet gebeur,
D
Al maak dit bietjie seer.
Bm
Ons vat als wat oorbly,
G N.C.
Dan maak ons ’n nuwe begin.

How to play Nuwe Begin

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is D. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Dewald Wasserfall

Advertisement
Advertisement