View chords used in this chart
Simplificar
Afinação: E A D G B ETecla: ECapotraste: Sem capotraste
[Intro]
E F#m A2 x2
 
[Verse 1]
E F#m A
Voor my sonde spyt kon word is U gebreek
E F#m A
Voor my skuld verwoord kon word het U vergeef
E F#m A E F#m A
Noem U my ‘n nuwe kind, voor die kruis wat Christus bring
 
E F#m A
Voor my trane droog kon word het U betaal
E F#m A
Nog voor die kruis U Seun kon dra het U bepaal
E F#m A E F#m A
Nog voordat ek ’n woord kon sê, het Liefde ons Sy hart gegee
 
[Pre-Chorus]
B5 A2 E C#m B5 A2
Was my hande, was my hart, was my skoon
 
[Chorus]
E F#m A E F#m A
En maak dit nagmaal in my hart, ’n fees wat alles van my vra
E F#m A C#m B A
Laat my neerlê voor die Lam, hier voor die Lam geslag vir my
C#m B A
Deur sy bloed is ek bevry
 
[Verse 2]
E F#m A
Voor die troon van God se lig, kan ek kom staan
E F#m A
Deur die Seun van God is ek sy kind gemaak
C#m B E A
Nou kry ek 'n huis, wat in ewigheid nooit skuif
C#m B A
Nou kry ek 'n huis by U
 
[Pre-Chorus]
B5 A2 E C#m B5 A2
Was my hande, was my hart, was my skoon
 
[Chorus]
E F#m A2 E F#m A2
En maak dit nagmaal in my hart, ’n fees wat alles van my vra
E F#m A2 C#m B A2
Laat my neerlê voor die Lam, hier voor die Lam geslag vir my
C#m B A2
Deur sy bloed is ek bevry
 
[Outro]
E A2
En U vergewe my, U vergewe my x4

How to play Nagmaal

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

Advertisement
Advertisement