Mag Die Here - Vetkryt Musiek

Mag Die Here

View chords used in this chart
{Vers 1}
A
Mag die here jou dra deur die donkerste nag
Bm A
Mag sy liefde jou omvou soos 'n waar somersdag
D A
Wanneer storms teen jou woed, as jy nie meer kan staan
E A
Sal sy hand jou sag omring, ja hy sal vir jou vrede bring
 
D A
Ooo Here, wees my lig, wees my krag
F#m E
Elke asem wat ek neem, Behoort aan u alleen
 
{Koor}
A D
Mag die here jou seën, mag hy jou bewaar
A E
Mag die here sy lig oor jou skyn,
F#m D
Mag hy jou genadig wees, mag hy jou vrede gee
E
Mag die here, mag die here, mag die here jou vashou
 
{Vers 2}
A
As die pad voor jou lank raak
D
Jou voete begin moeg raak,
A D
Staan vas in sy woord.
F#m E
Sy beloftes leef altyd voort
 
D
Hy roep jou by jou naam,
A
Hy los jou nooit alleen,
E
As jy val staan weer op,
D A
Hy is die kussing onder jou kop
 
D A
O Here wees my skuld, wees my hoop, wees my stem
F#m E
Laat my hart u aanbid, laat my siel by U rus vind
 
{Koor}
A D
Mag die here jou seën, mag hy jou bewaar
A E
Mag die here sy lig oor jou skyn,
F#m D
Mag hy jou genadig wees, mag hy jou vrede gee
E
Mag die here, mag die here, mag die here jou vashou
 
D A
Ooo Here wees my lig, wees my krag,
F#m E
Elke asem wat ek neem, behoort aan u alleen
 
{Koor}
A D
Mag die here jou seën, mag hy jou bewaar,
A E
Mag die here sy lig oor jou skyn,
F#m D
Mag hy jou genadig wees, mag hy jou vrede gee
A E D
Mag die here, mag die here, mag die here jou vashou
A E D
Mag die here, mag die here, mag die here jou vrede gee

How to play Mag Die Here

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is A. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Vetkryt Musiek

Advertisement
Advertisement