Lig Op Jou Oë
View chords used in this chart
[Verso 1]
Am
Daars n Koning wat regeer
F
Hys ewig en onwankelbaar
C
As Hy praat bewe die aarde
G
Sy almag en Sy waarde is onmeetbaar
[Verso 2]
Am
Hys n vesting in die storm
F
n Toevlug as die berge om ons val
C
Elke wapen wat gemaak word
G
Sal breek onder die almag van Sy hand
Koor
C F
Lig op jou oë, kom kyk en sien
Am
Die God van die Leërskare
G
Hy heers oor die aarde
C
Wees stil en weet,
F
Hy is jou God
Am
Hy is hoog verhewe
C
Hy regeer verewig
[Verso 3]
Am
Daars n Koning wat regeer
F
Die soom van Sy kleed vul die tempel
C
Ons leier in oorwinning
G
Dis Hyself wat voor ons uit sal gaan
[Verso 4]
Am
Al lyk alles uit beheer
F
Is Hy steeds op die troon van genade
C
Koninkryke wankel
G
maar dié wat op die Rots is sal bly staan
Outro
F Am G
Hy wat hoër as die berge is
F Am G
Hy wat bo al die storms heers
F Am G
Hy wat sterker as die sterkste winde is
F Am G
Ek kyk op, ek kyk op na U
How to play Lig Op Jou Oë
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is Am. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.