View chords used in this chart
[Verso 1]
D A
Dis my bewyse dat ek aanhou veg,
E
Die merke is nog nie weg,
F#m
Dit maak seer, maar dit maak ook sterk,
E D
Ooh ooh oooh.
 
[Verso 2]
A
Dit is 'n storie van 'n kronkelpad,
E
Maar ek sal aanhou stap,
F#m
Al gebeur wat,
E
Ooh oooh.
 
[Pré-Refrão]
D
Mik altyd vir die sterre,
D F#m7
Val dikwels die verderf in
E
Ooh ooh oooh.
F#m7
Kan dit enigsins erger word
D
As pyn my omsingel
D
Berge rondom my krummel
F#m7 E
Aah aah ah,
F#m7 D
Dis nog lank voordat ek my asem uit sal blaas.
 
[Refrão]
A
So hier is ek en al my letsels,
E
Dis die insetsels,
F#m E D
Die spore wat die lewe oor my lyf geloop het . . .,
A
Dit lyk dalk net soos ou seerplekke,
E
Maar dit is egter,
F#m E
Net kneuswonde, maar nie genoeg om my uit te wis nie.
 
[Verso 3]
D A
Kort salf en pleisters om dit toe te maak,
E
Seer as ek daaraan raak
F#m
Ek is gekwes, maar sal gesond raak,
E
Ooh ooh oooh.
 
[Pré-Refrão]
D
Die wolwe is gevaarlik,
D F#m7
Maar ek byt terug dan bedaar dit,
E
Hier . . .,
F#m7
Hul weet nie met wie hul te doen het nie,
D
Ek hoef nie oor te begin,
D F#m7
Hulle noem dit ondervinding,
E
Ooh ooh oooh,
F#m D
Gegooide klippe help om die mure van my paleis te bou.
 
[Refrão]
A
So hier is ek en al my letsels,
E
Dis die insetsels,
F#m E D
Die spore wat die lewe oor my lyf geloop het . . .,
A
Dit lyk dalk net soos ou seerplekke,
E
Maar dit is egter,
F#m E
Net kneuswonde, maar nie genoeg om my uit te wis nie.
 
Interlude
D A
Ooh oooh,
E
Ooh oooh,
F#m
Woh ooh, woh ooh,
E
Woh ooh, woh ooh,
D A
Ooh oooh,
E
Ooh oooh,
F#m
Woh ooh, woh ooh,
E
Woh ooh, woh ooh,
 
[Ponte]
D A
Hier is ek en al my letsels,
E
Dis die insetsels,
F#m E
Oooh . . .,
D
Wow,
 
[Refrão]
A
So hier is ek en al my letsels,
E
Dis die insetsels,
F#m E D
Die spore wat die lewe oor my lyf geloop het . . .,
A
Dit lyk dalk net soos ou seerplekke,
E
Maar dit is egter,
F#m E
Net kneuswonde, maar nie genoeg om my uit te wis nie.
 
Outro
D A
So hier is ek en al my letsels,
E
Dis die insetsels,
F#m E D
Die spore wat die lewe oor my lyf geloop het . . .,
A
Dit lyk dalk net soos ou seerplekke,
E
Maar dit is egter,
F#m E
Net kneuswonde, maar nie genoeg om my uit te wis nie.

How to play Letsels

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is D. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

Advertisement
Advertisement