Kringe Om Die Maan
View chords used in this chart
Intro
G C G C D
[Verso 1]
G C D G
Anderkant die Dwyka lê die Moordenaarskaroo
Em C
Dis 'n wêreld wat nog rou is, wat 'n mens nog in kan glo
G
Die paaie hier loop reguit en die mense wat hier woon
B7 Em C D G
Ken die hitte van die somer, weet hoe reën jou kan beloon
[Refrão]
C D G
C G
Al ry jy dalk net hier verby daar's iets wat in jou agterbly
Am7 G Em
En maak dat jy vir altyd hier kan bly
C G
Ja die kring om die maan word nog more se wind
D G
as jy jou hart verloor in die Karoo sal jy hom vind
C G
want waar jy ookal gaan dra jy dié wêreld met jou saam
Am7 G D7 G C G
Ja, die wind oor die Karoo was die kring om die maan
[Verso 2]
G C D G
Daar is min om hier te sien maar daar is veel om te onthou
Em C
daar's die breedte van die vlakte, die randjiesveld se blou
G
Waar 'n arend iewers wentel bo sy onbekende prooi
B7 Em C D G
kry 'n vaalbos skielik kleur en word die berge vir jou mooi
[Refrão]
C D G
C G
Al ry jy dalk net hier verby daar's iets wat in jou agterbly
Am7 G Em
En maak dat jy vir altyd hier kan bly
C G
Ja die kring om die maan word nog more se wind
D G
as jy jou hart verloor in die Karoo sal jy hom vind
C G
want waar jy ookal gaan dra jy dié wêreld met jou saam
Am7 G D7 G C G
Ja, die wind oor die Karoo was die kring om die maan
[Ponte]
F#m
Die korhaan se lied word hier 'n bittersoet mineur
Hy ken reeds hierdie land, hy ken die horison se kleur;
D A D6 A
in die winde wat hom dra oor die Moordenaarskaroo
D A Dm7 A D A D E
skuil die bitter reuk van aalwyn, en van tolbos en kambro.
[Refrão]
D A
Ja die kring om die maan word nog more se wind
E A
as jy jou hart verloor in die Karoo sal jy hom vind;
D A
want waar jy ookal gaan dra jy dié wêreld met jou saam
Bm7 A E7 A
ja, die wind oor die Karoo word die kring om die maan
Outro
D A D E A
How to play Kringe Om Die Maan
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is G. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.