Komaan As Die Kerkklok Ses Keer Slaan - Pieter…

Komaan As Die Kerkklok Ses Keer Slaan

View chords used in this chart
Intro: C
 
[Refrão]
C C* F
Komaan, sal jy reg wees om te gaan?
Dm
Ver weg hiervandaan?
Gadd11 G
As die kerk klok ses keer slaan?
 
[Verso 1]
C Gadd11 G
Onder die vol maan net ek en jy saam met sterre wat verskiet,
Dm Gadd11 G F
Drome kan waar word gee my net die ja woord, die lewe is 'n miet,
C Gadd11 G
Of dalk deur die berge loop ons 'n pad na 'n waterval versteek,
Dm7 Gadd11 G
Na die middel van nêrens wil ek jou vat daar kan ons weg raak vir 'n week.
 
[Refrão]
C C C* F
Komaan, sal jy reg wees om te gaan?
Dm
Ver weg hiervandaan?
Gadd11 G
As die kerk klok ses keer slaan?
C F
Komaan, het nie eers 'n plan,
Dm
Kom ons doen dit want ons kan,
Gadd11 G
As die kerk klok ses keer slaan,
C*
Komaan.
 
[Verso 2]
C Cmaj7 Gadd11 G
Ons kyk af op die aarde, wind in ons hare in ons eie lugballon,
Dm7 Gadd11 G F
Alleen in die oomblik terwyl ek jou vas druk sien ons hoe sak die son,
C Cmaj7 Gadd11 G
Ons vuurtjie se vlamme, net ons op die strand in komberse toe gevou,
Dm7 Gadd11 G
Ons luister die branders dan vryf ek jou hande want ek's baie lief vir jou.
 
[Refrão]
C C C* F
Komaan, sal jy reg wees om te gaan?
Dm
Ver weg hiervandaan?
Gadd11 G
As die kerk klok ses keer slaan?
C F
Komaan, het nie eers 'n plan,
Dm
Kom ons doen dit want ons kan,
Gadd11 G
As die kerk klok ses keer slaan,
 
[Ponte]
Am F
Daar's niemand anders wat ek graag so naby my wil hê nie,
G C
Niemand anders laat my soos jy voel,
Am F
Maak nie vir my saak waar ons twee in die wêreld is nie,
G G
Net jy maak vir my saak, net jy maak vir my saak.
 
Outro
D D D* G
Komaan, sal jy reg wees om te gaan?
Em
Ver weg hiervandaan?
Asus4 A
As die kerk klok ses keer slaan?
D G
Komaan, het nie eers 'n plan,
Em
Kom ons doen dit want ons kan,
Asus4 A
As die kerk klok ses keer slaan,
D*
Komaan.

How to play Komaan As Die Kerkklok Ses Keer Slaan

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is C. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Pieter…

Advertisement