Cifra de Kom Jesus Kom - Retief Burger
Veja os acordes de Kom Jesus Kom, de Retief Burger, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Retief Burger →
Primeiro acorde: A 7 acordes identificados
verse 1
A
Here van die heiliges U wat was en U wat is
Ek sal sing, ek sal sing
A
U Liefde sal vir ewig staan U liefde sal ook my kom haal
Ek sal sing, ek sal sing
Pre-Chorus
Die Gees en die bruid roep uit, ons wag, ons mag
Ons verlang na U Heer, na U Heer
[Refrão]
A F#m D
Kom Jesus kom vir U bruid
Vir hierdie mens wat voor U staan
A F#m D
Kom Heil'ge Gees en reinig ons ?
Vir die bruilof van die Lam ?
Jesus kom, Jesus kom Jesus kom tog gou kom
verse 2
A
Here van die ewigheid, Oorwinnaar van die laatste stryd
Ek sal sing, ek sal sing
A
U Liefde sal vir ewig bly, Die dag sal kom, die nag verdwyn
Ek sal sing, ek sal sing