Kerse Teen Die Donker
Ver acordes usados nesta cifra
Sy grendel die deure
Gm
Hang haar jas op
A
Klim uit haar stiletto’s
Dm A
Hoor haar hart klop
Dm
En hard klopt die stilte
Dm F Gm
Die stilte bal vuis
Dm A
En stilte word magtig
Dm
In ‘n leë donker huis
[Pre-Chorus]
Dm C
Gestroop van gremering
F
Gestroop van gesig
Gm
Sit sy op die rusbank
A Asus4 A
En wens sy kon vlug
[Chorus]
Dm
En sy brand kerse teen die donker
Gm
Kerse groot en klein
C
Kerse teen die ou verdriet
F F/G A
Kerse teen die pyn
[Instrumental]
Dm Gm C F C#dim/A
Dm Gm7 C#dim/A Dm
[Verse 2]
Dm
Hul moes die grendels oopbreek
Gm
Sirenes het gelui
C#dim/A
Die brandweer het gesukkel
Dm A
Om toegang te verkry
Dm
Hul vind haar op die rusbank
F Gm
‘n vuur gevang in smart
Dm
Om haar ‘n duisend kerse
A Dm
Eens kleurvol, nou pikswart
[Pre-Chorus]
C
Niemand by haar begrafnis
F
Net ‘n man geklee in blou
Gm
Die ondernemers het gewonder
A7
Hoe hy verbind was aan die vrou
[Bridge]
Gm
Die man in blou het niks gesê
C#dim/A
Net lelies op haar graf gelé
Gm
En weggeloop met al sy leed
A Dm A
Na wie weet waar, sal God net weet
[Chorus]
Dm
En sy brand kerse teen die donker
Gm
Kerse groot en klein
C
Kerse teen die ou verdriet
F F/G A7
Kerse teen die pyn
Dm
En sy brand kerse teen die donker
Gm
Kerse groot en klein
C
Kerse teen die ou verdriet
F F/G A7
Kerse...
Dm F9/D
Kerse teen die pyn
Como tocar Kerse Teen Die Donker
Use os controles acima para mudar o tom e ajustar o tamanho do texto. Acompanhe os acordes destacados enquanto ouve a música e pratique cada trecho devagar antes de tocar no andamento original.
Qual é o acorde inicial?
O primeiro acorde identificado é Gm. Você pode subir ou descer o tom sem sair da página.
Posso tocar no violão, guitarra ou teclado?
Sim. A sequência de acordes pode ser usada no violão, guitarra e teclado. Adapte as posições ao seu instrumento e nível.