Cifra de Kan Nie Onthou - WG Nel
Veja os acordes de Kan Nie Onthou, de WG Nel, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de WG Nel →
Primeiro acorde: G 7 acordes identificados
Intro: G
[Verso 1]
Toe ek Sondag oggend wakker word,
G D Em C
My kop is seer en ek voel nog bietjie dronk,
Maar daar's 'n nommer op my hand,
En 'n briefie in my sak,
Wat sê bel my more oggend as jy my nog onthou.
[Pré-Refrão]
Maar ek weet nie wat om nou met daai nommer te maak,
Was dit jy was dit sy maak dit rêrig saak?
Ek kan nie . . . onthou nie.
[Refrão]
Ek kan nie onthou . . . wat gisteraand gebeur het nie,
Wat s jou naam met daai nommer kan jy my nie net sê nie?
Em C G D Dsus4 D Dsus2 D
Kan ons gisteraand nie net oor hê nie?
[Verso 2]
Die nommer op my hand wil nie af was,
G D Em C
Dorp loop om jou dalk weer te kry.
[Pré-Refrão]
Maar ek weet nie wat om nou met daai nommer te maak,
Was dit jy was dit sy maak dit rêrig saak?
Ek kan nie . . . onthou nie.
[Refrão]
Ek kan nie onthou . . . wat gisteraand gebeur het nie,
Wat s jou naam met daai nommer kan jy my nie net sê nie?
Em C G D Dsus4 D Dsus2 D
Kan ons gisteraand nie net oor hê nie?
Instrumental:
C G D D
C G D D
C G D D
C G* G*
Outro:
Ek kan nie onthou . . . wat gisteraand gebeur het nie,
Wat s jou naam met daai nommer kan jy my nie net sê nie?
Em C G D Dsus4 D Dsus2 D
Kan ons gisteraand nie net oor hê nie?