Cifra de Hoor Nou Wer - WG Nel
Veja os acordes de Hoor Nou Wer, de WG Nel, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de WG Nel →
Primeiro acorde: C 7 acordes identificados
Intro
C
F C G Am7
F C G {Am7}
[Verso 1]
F C
Ek staan hier voor jou deur,
G Am
En wag dat jy oop kom maak maar,
F C
Dis nie asof jy jou steur,
G Am
Sal jy ooit vir my oop kom maak?
[Verso 2]
F C
En toe begin ek sing,
G Am
Mag die engele jou omring,
F C
Was nie genoeg gewees,
Al wat daar was, was vrees.
[Refrão]
En ek hoor 'n stem wat skree,
Hoor nou weer, hoor nou weer,
Nog als nie wat ek wou hoor nie,
Hoor nou weer, hoor nou weer.
En ek hoor 'n stem wat skree,
Hoor nou weer, hoor nou weer,
Nog als nie wat ek wou hoor nie,
Hoor nou weer, hoor nou weer.
[Verso 3]
F C G
Voor jou deur sal ek staan,
Sal ek sit en slaap
Totdat jy vir my wys jy's ok.
[Verso 4]
F C G
Ek gee om oor jou . . .,
Al kan ek nie noodwendig van jou hou,
Moenie rou dis nie oor jou.
[Refrão]
En ek hoor 'n stem wat skree,
Hoor nou weer, hoor nou weer,
Nog als nie wat ek wou hoor nie,
Hoor nou weer, hoor nou weer.
En ek hoor 'n stem wat skree,
Hoor nou weer, hoor nou weer,
Nog als nie wat ek wou hoor nie,
Hoor nou weer, hoor nou weer.
[Ponte]
Am Em
(Hoor nou weer, hoor nou weer),
(Nog als nie wat ek wou hoor nie),
(Hoor nou weer, hoor nou weer).
[Refrão]
En ek hoor 'n stem wat skree,
N.C.
Hoor nou weer, hoor nou weer,
N.C.
Nog als nie wat ek wou hoor nie,
N.C.
Hoor nou weer, hoor nou weer.
En ek hoor 'n stem wat skree,
Hoor nou weer, hoor nou weer,
Nog als nie wat ek wou hoor nie,
Hoor nou weer, hoor nou weer.
[Refrão]
En ek hoor 'n stem wat skree,
Hoor nou weer, hoor nou weer,
Nog als nie wat ek wou hoor nie,
Hoor nou weer, hoor nou weer.
En ek hoor 'n stem wat skree,
Hoor nou weer, hoor nou weer,
Nog als nie wat ek wou hoor nie,
Hoor nou weer, hoor nou weer.
En ek hoor 'n stem wat skree,
Hoor nou weer, hoor nou weer,
Nog als nie wat ek wou hoor nie,
Hoor nou weer, hoor nou weer.
En ek hoor 'n stem wat skree,
(Fade Out)