Jou Spoke - Soné

Jou Spoke

View chords used in this chart
A
 
[Verse 1]
E
Hoe lank moes ek wag
A E
Soebat en smeek
G#m
Trane voor jou
E
Op my Knieë
B
Dis net ek
E
Wat dit hoor
 
[Verse 2]
A E
Opgee was n opsie vir my
A E
My briewe, my briewe le die wereld vol
G#m
Tyd gaan so vinnig verby
E
My woorde is min
E5 B
Maak hierdie song ooit sin
 
[Chorus]
E A E
Nou's jy nou's jy hier by my
A E
Is jy, Is jy hier om te bly
B C#m
Soos meisie van follow the sun
A
Het ons altwee bly run
E
Iewers in die bundoes
B
Het ons mekaar gekry
E
Nou's jy hier om te bly
 
[Verse 3]
A E
Die soektog, die soektog is nou verby
A E
Gebroke harte kan maar in die verlede bly
G#m
Hare so deurmekaar
E
Jou hemp in of uit
B
Deurmekaarspul laat jou goed lyk
 
[Chorus]
E A E
Nou's jy nou's jy hier by my
A E
Is jy, Is jy hier om te bly
B C#m
Soos meisie van follow the sun
A
Het ons altwee bly run
E
Iewers in die bundoes
B
Het ons mekaar gekry
E
Nou's jy hier om te bly
 
[Outro]
A E A
Jy toor nog met my so komma komma, komma binne
E
Die spoke praat vol sinne
A
Die reality en al sy dinge
E
Kan ek nou vir jou se
B
Dat ek jou sal lief he
E
Dat ek jou sal lief he

How to play Jou Spoke

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is A. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

Advertisement
Advertisement