Jessica - Ray Dylan

Jessica

View chords used in this chart
ADICIONAR À PLAYLIST
ADICIONAR AOS FAVORITOS
Afinação:E A D G B E
Tecla:C
Capotraste:Sem capotraste
CIFRAS
VIOLÃO/GUITARRA
UKULELE
PIANO
C
G
D
A
PALHETADA
Ainda não temos padrão de palhetada para esta música. Criar e receba +5 IQ
Jessica - Ray Dylan KEY C BPM 123
 
[INTRO]
C
 
[VERSE]
C
Jessie ek onthou toe ons nog kinders was
C
Daai sproete en daai dimpels wat so maklik lag
G
Drome gedroom in die lang gras by die vlei
G
Hoe ons eendag groot sou word
C
En altyd saam wees Jessie ek en jy
 
[CHORUS]
C
Jessica!
C
Jy kan maar glo Jessie baby daar's geen ander een
G
Hierdie hart brand droomgedagtes, net oor jou
G
Jessica!
C
Dit was net ons op die strand toe die son sak, ek onthou
C
Jessica!
C
Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel
G
As ek sê ek is op my knieë, net oor jou
G
Jessica!
C
En toe dit lig word was jy warm, om my gevou
 
[VERSE]
C
Jessie ek onthou nog daardie eerste soen
C
Jou oë se bruin agter die paviljoen
C
Die wind (Die wind)
C
Die son (Die son)
G
Jou mond (Jou mond)
G
Jy het gevra of ek van jou hou?
C
Ek lief jou Jessie my baby ek sê dit nou
 
[CHORUS]
C
Jessica!
C
Jy kan maar glo Jessie baby daar's geen ander een
G
Hierdie hart brand droomgedagtes, net oor jou
G
Jessica!
C
Dit was net ons op die strand toe die son sak, ek onthou
C
Jessica!
C
Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel
G
As ek sê ek is op my knieë, net oor jou
G
Jessica!
C
En toe dit lig word was jy warm, om my gevou
[KEY CHANGE]
D
Jessica!
 
[INTERLUDE]
D A
Jessica!
D
Jessica!
D
Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel
A
As ek sê ek is op my knieë net oor jou
A
Jessica!
D
En toe dit lig word was jy warm om my gevou
D
Jessica!

How to play Jessica

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

Advertisement
Advertisement