Hy Lei My Ps23
Ver acordes usados nesta cifra
[Intro ]
E Esus4 x2
[Verso 1]
E
Die Heer is my Herder,
Esus4 E
Ek kom niks kort nie.
C#m
In groen weivelde,
Bsus4
daar laat hy my rus
A
na waters van rus
E
daar lei Hy my heen.
Bsus4 E
Hy verkwik my siel,en my gees
[Refrão]
E
Hy lei my, Hy lei my
B/Eb
op die regte pad
C#m7
om Sy Naam te eer
en Sy goedheid te wys.
Asus2
Ja, selfs, al loop ek in die dal
E
van die doodskaduwee,
Bsus4
sal ek geen kwaad.. vrees nie.
E Esus4 E
Want Hy is by my.
[Verso 2]
E
Sy stok en sy staf
A E
dit vertroos my.
C#m7
Hy gee vir my moed
Bsus4
in die donkerste uur
Asus2
Hy dek vir my tafel
E
voor my vyande se oë.
B7sus4 E
Hy salf my hoof met Sy olie.
[Refrão]
E
Hy lei my, Hy lei my
B/Eb
op die regte pad
C#m7
om Sy Naam te eer
en Sy goedheid te wys.
Asus2
Ja, selfs, al loop ek in die dal
E
van die doodskaduwee,
Bsus4
sal ek geen kwaad.. vrees nie.
E
Want Hy is by my.
[Ponte]
C#m7
Net goedheid
A E
en guns sal my volg.
C#m7
Al my lewe staan
A E
dag na dag...
B/Eb C#m7
en in die huis
A E
van die Here sal ek bly
Bsus4
vir al my dae
vir altyd en altyd.
[Refrão]
E
Hy lei my, Hy lei my
B/Eb
op die regte pad
C#m7
om Sy Naam te eer
en Sy goedheid te wys.
Asus2
Ja, selfs, al loop ek in die dal
E
van die doodskaduwee,
Bsus4
sal ek geen kwaad.. vrees nie.
E Esus4 E
Want Hy is by my.
Como tocar Hy Lei My Ps23
Use os controles acima para mudar o tom e ajustar o tamanho do texto. Acompanhe os acordes destacados enquanto ouve a música e pratique cada trecho devagar antes de tocar no andamento original.
Qual é o acorde inicial?
O primeiro acorde identificado é E. Você pode subir ou descer o tom sem sair da página.
Posso tocar no violão, guitarra ou teclado?
Sim. A sequência de acordes pode ser usada no violão, guitarra e teclado. Adapte as posições ao seu instrumento e nível.