Grootste Geskenk
View chords used in this chart
Afinação: E A D G B ETecla: GCapotraste: Sem capotraste
[Verse 1]
Em C D
Op ‘n kruis hang ons grootste geskenk
Em C D
Op ‘n heuwel Sy lewe geskenk
Em C D
Met Sy laaste asem roep Hy uit:
Em C D
“Dit is volbring!”
[Verse 2]
Em C D
Met ‘n mantel die aarde bedek
Em C D
3 ure in pikswart gevlek
Em C D
En die voorhangsel skeur in twee
Em C D
Dit is volbring!
[Chorus]
G C
Leeu van Juda, Lam van God
Em D
Aan U behoort al ons eer
G C
Begin en einde, Skepper Woord
Em D
Ons aanbid U, Jesus ons Heer
[Verse 3]
Em C D
Voor die graf word die klip weggerol
Em C D
En ‘n engel dra die boodskap oor
Em C D
Kyk dis leeg, sien, Hy het opgestaan
Em C D
Dit is volbring!
[Chorus]
G C
Leeu van Juda, Lam van God
Em D
Aan U behoort al ons eer
G C
Begin en einde, Skepper Woord
Em D
Ons aanbid U, Jesus ons Heer
[Bridge]
C D Em
Elke knie sal buig en mond getuig!
C D G
Jesus is oorwinnaar aan die kruis!
C D Em D C
Met arms oopgestrek het Hy die vyand reeds verslaan
Bm C D
En ons sal sing, ons sal sing!
[Bridge]
C D Em
Elke knie sal buig en mond getuig!
C D G
Jesus is oorwinnaar aan die kruis!
C D Em D C
Met arms oopgestrek het Hy die vyand reeds verslaan
Bm C D
En ons sal sing, ons sal sing!
[Chorus]
G C
Leeu van Juda, Lam van God
Em D
Aan U behoort al ons eer
G C
Begin en einde, Skepper Woord
Em D
Ons aanbid U, Jesus ons Heer
[Chorus]
G C
Leeu van Juda, Lam van God
Em D
Aan U behoort al ons eer
G C
Begin en einde, Skepper Woord
Em D
Ons aanbid U, Jesus ons Heer
G C Em D G
Ons grootste groot geskenk
How to play Grootste Geskenk
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.