God Van Wonders
View chords used in this chart
Simplificar
Afinação: E A D G B ETecla: BCapotraste: Sem capotraste
Writers: Reinhardt Smit
Original Key: B Major
BPM: 103 / Meter:4/4
Sit 'n capo op vier en transponeer na G, as j ydit makliker wil speel.
[Intro]
B Bsus4
[Verse 1]
B
Vrees, skuld weg in ‘n oomblik elke
B
Berg, bult, U bly teenwoordig
G#m E B
God van wonders vrede is U naam
[Verse 2]
B
Bloed, kruis bring my die lewe soos die
B
Grond druis, vryheid vir ewig
G#m E B
God van wonders Heilig is U naam
[Chorus]
E B
Elke knie sal buig: Heilig is U naam
E G#m
Elke hart sal juig: Ewig is U naam
E B
Laat my lewe getuig: Heilig is U naam
[Interlude]
B G#m E
[Verse 3]
B
Goed, seën spreek U oor lewens en U
B
Hoop reën daar waar dit droog is
G#m E B
God van wonders heerlik is U naam
[Verse 4]
B
U Gees, krag, Vloei deur my are; ek's U
B
kind U prag, sout van die aarde
G# E B
God van wonders, Heilig is U naam
[Chorus]
E B
Elke knie sal buig: Heilig is U naam
E G#m
Elke hart sal juig: Ewig is U naam
E B
Laat my lewe getuig: Heilig is U naam
[Bridge 1]
B
Oor my lewe reën genade U's die bron van vrede in my,
B
In my wêreld skyn U helder, U's die lig wat my die pad wys,
[Bridge 2]
E G#m B
Oor my lewe reën genade U's die bron van vrede in my,
E F#/A# F#
In my wêreld skyn U helder, U's die lig wat my die pad wys,
E
U is
B
God van wonders, Ewig is U naam
[Chorus]
E B
Elke knie sal buig: Heilig is U naam
E G#m
Elke hart sal juig: Ewig is U naam
E B
Laat my lewe getuig: Heilig is U naam
How to play God Van Wonders
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.