God Hou Van Kindertjies
View chords used in this chart
Simplificar
Afinação: E A D G B ECapotraste: Sem capotraste
[Chorus]
C
God hou van kindertjies Hy het almal lief
G C

C F Dm
Hy't elke volk en nasie elke stam en taal
G G7 C
Ja reg oor die wêreld is die kinders spesiaal
[Verse 1]
C
God hou van seuntjies ( Hy het hulle lief)
G C
God hou van dogtertjies (Hy het hulle lief)
C F Dm
Hy't elke volk en nasie elke stam en taal
G G7 C
Ja reg oor die wêreld is die kinders spesiaal
[Verse 2]
C
Wat van die Duitser, die Rus of Indiaan?
G C
En die ou met sy doedelsak en skotse rompie aan?
C F Dm
En kyk daardie boesman met sy pyl en boog
G G7 C
Is God ook lief vir 'n seerower met 'n klap oor sy oog?
[Chorus]
C
God hou van kindertjies Hy het almal lief
G C
God hou van kindertjies Hy het almal lief
C F Dm
Hy't elke volk en nasie elke stam en taal
G G7 C
Ja reg oor die wêreld is die kinders spesiaal
[Verse 3]
C
Die engelse in Engeland het 'n koningin
G C
Die mense van Australië, kangaroes wat spring
C F Dm
God dink aan die eskimo wat visvang in die ys
G G7 C
En ook amerikaners met 'n Mickey Muis
[Chorus]
C
God hou van kindertjies Hy het almal lief
G C
God hou van kindertjies Hy het almal lief
C F Dm
Hy't elke volk en nasie elke stam en taal
G G7 C
Ja reg oor die wêreld is die kinders spesiaal
[Verse 4]
C
Hou God van chinese wat net praat so ching chong chow?
G C
En hollanderse wat klompe dra van kaas en tulpe hou?
C F Dm
En ook italianers met spaghetti bolognese?
G G7 C
Hou God ook van die Fransman met parfuum daaruit Parys?
[Chorus]
C
God hou van kindertjies Hy het almal lief
G C
God hou van kindertjies Hy het almal lief
C F Dm
Hy't elke volk en nasie elke stam en taal
G G7 C
Ja reg oor die wêreld is die kinders spesiaal
[Chorus]
C
God hou van kindertjies Hy het almal lief
G C
God hou van kindertjies Hy het almal lief
C F Dm
Hy't elke volk en nasie elke stam en taal
G
Ja reg oor die wêreld (Reg oor die wêreld?)
G G G7 C
Reg oor die wêreld kom Hy al Sy kinders haal.
How to play God Hou Van Kindertjies
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.