Ek Wou Nie
View chords used in this chart
Afinação: E A D G B ETecla: F#Capotraste:
4th traste
[Intro]
D A Bm G
[Verse 1]
G
Ek raak bekommerd somtyds
D Bm A
Oor jou, oor my en oor ons
G
En ek wonder wat jy dink
D Bm A
Oor alles, oor my en my hart
[pre chorus]
D G Bm A
Is daar iemand wat ook dieselfde emosies voel?
D G Bm
Iemand wat weet hoe ek voel?
[Chorus]
A D
Ek wou nie weer my hart verloor op jou
A
Ek wou nie ooit weer by jou hoor nie nou
Bm G
Ek wou nie ooit weer die gevoel bly voel en wonder hoe dit anders sou kon wees
D
Wou nie ooit dieselfde foute maak
A
Maar is dit foute as jou hart bly praat?
Bm G
Oor die herinneringe wat ons twee gehad het, en wat ons twee nog kan maak
D
Ek weet ek wou nie
Em Bm
Jy weet ek wou nie
A
Maar nou's dit te laat
[Instrumental]
D A
[Verse 2]
G
Jy weet ek wonder somtyds
D Bm A
Oor alles, en wat van ons word
G
En ek wonder of jy droom
D Bm A
Oor my, oor jou en oor ons
[pre chorus]
D G Bm A
Is daar iemand wat ook dieselfde emosies voel?
D Bm
Iemand wat weet wat ek voel?
[Chorus]
A D
Ek wou nie weer my hart verloor op jou
A
Ek wou nie ooit weer by jou hoor nie nou
Bm G
Ek wou nie ooit weer die gevoel bly voel en wonder hoe dit anders sou kon wees
D
Wou nie ooit dieselfde foute maak
A
Maar is dit foute as jou hart bly praat
Bm G
Oor die herinneringe wat ons twee gehad het, en wat ons twee nog kan maak
D
Ek weet ek wou nie
Em Bm
Jy weet ek wou nie
A D
En nou's dit te laat
[Bridge]
Em Gm G
Jy belowe dit sal anders wees
Bm A
As ons dit weer sou probeer nou
Em G
Die tyd is teen ons toe gewees
Bm A
Is dit die regte tyd nou?
[Chorus]
D
Wil nie ooit my hart verloor op jou
A
Ek wou nie ooit weer by jou hoor nie nou
Bm G
Ek wou nie ooit weer die gevoel bly voel en wonder hoe dit anders sou kon wees
D
Ek wou nie ooit dieselfde foute maak
A
Maar is dit foute as jou hart bly praat
Bm G
Oor die herinneringe wat ons twee gehad het, en wat ons twee nog kan maak
D
Ek weet ek wou nie
Em
Jy weet ek wou nie
A D
Maar nou's dit te laat
How to play Ek Wou Nie
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.