Ek Wens Ek Was Sy
View chords used in this chart
[Verso 1]
F C
Niemand om my het ooit na my gekyk nie,
G Am
Is dit dalk omdat ek nie soos sy lyk nie?
F C G Am
Eks nie jaloers nie, maar dit maak my soms naar.
F C
En ek is wie ek is, en eks nie daaroor spyt nie,
G Am
Maar dan kyk ek na haar en kan nie eers vergelyk nie.
F C G
Sy hoef niks te sê nie, almal kyk na haar.
[Pré-Refrão]
F C G
Sy met haar blonde hare en groen-blou oë en bruin gebrande lyfie,
Am F C G
En die vermoë om my te laat voel soos niks, en ek sal dit nog glo.
[Refrão]
F C
Sy het alles wat ek nooit sal hê, en
G Am
Almal hang aan haar lippe en elke woord wat sy sê.
F C G
Wens daar was iemand wat so voel oor my,
- F
Ek wens ek was sy.
[Verso 2]
F C
Niemand vra hoe dit hier binne voel nie,
G Am
Breek my af, sê dis nie so bedoel nie
F C G -
Nie insecure nie, maar dit maak my steeds seer.
F C
Sy is uit en uit n bitter mooi meisie.
G Am
Haar naam is iets cliché soos Jessica of Stacey.
F C G G
Sy kan niks sê nie, want sy moet nog soveel leer.
[Pré-Refrão]
F C G
Sy met haar blonde hare en groen-blou oë en bruin gebrande lyfie,
Am F C G
En die vermoë om my te laat voel soos niks, en ek sal dit nog glo.
[Refrão]
F C
Sy het alles wat ek nooit sal hê,
G Am
En almal hang aan haar lippe en elke woord wat sy sê.
F C
Wens daar was iemand wat so voel oor my,
G
Ek wens ek was sy.
Am
Ek wens ek was
F C
n Bietjie langer of n bietjie korter,
G Am
Bietjie kleiner of dalk net n bietjie groter.
F C G
Wens ek kon lyk soos wat hulle haar beskryf,
Am F
Ek wens ek was sy,
C G Am
Ek wens ek was syyy.
[Ponte]
|{F} |{C} |{G} |{Am} |
F
En ek is moeg om sterk te lyk,
C
En ek is moeg om niks te wys.
G
En elke keer wat sy verbyloop,
Am
Wil ek net verdwyn.
F
Ek staan weer op my eie,
C
In en deur moeilike tye.
G Am
Sal iemand vir n slag regtig na my luister?
[Refrão]
F C
Sy het alles wat ek nooit sal hê,
G Am
En almal hang aan haar lippe en elke woord wat sy sê.
F C
Wens daar was iemand wat so voel oor my,
G G5
Ek wens ek was sy.
F C
Sy het alles wat ek nooit sal hê,
G Am
En almal hang aan haar lippe en elke woord wat sy sê.
F C
Wens daar was iemand wat so voel oor my,
G
Ek wens ek was sy.
Am
Ek wens ek was
F C
n Bietjie langer of n bietjie korter,
G Am
Bietjie kleiner of dalk net n bietjie groter.
F C G
Wens ek kon lyk soos wat hulle haar beskryf,
Am {F}
Ek wens ek was
How to play Ek Wens Ek Was Sy
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is F. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.