Cifra interativa
Karla Bosch

Ek Hou Vas

Karla Bosch

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
BPM: 151 Intro Dm Hmm mm mm, Bb Mm mm mm mm mmm, F Mm mm mm mm mmm mmm, C Mmm mmm mmm mmmmm. [Verso 1] Dm Jou reuk het lankal stil verdwyn, Bb Maar jou stem bly dwaal hier binne my, F Jy hardloop weer na wat vir jou bekend voel, C Dm Laat jy my weer agter of wat gaan jy doen. [Verso 2] Bb Jyt eens gesê ons stukkies pas, F Twee gebreekte siele een kompas, C Maar nou s ek weer alleen en jy's net weg, N.C. Nou wonder ek nog of jy terug sal keer . . .. [Refrão] Dm Bb Ek hou vas aan daai laaste soen, F En jy is al lankal oor my wat gaan ons doen, F Ons bloei oor liefde wat te diep sny, C Maar ek los jou nie jy bly nog hier binne my, Dm Hou my net vas al is dit verkeerd, Bb Want liefde het my altyd geleer, F C C Dis beter om te voel as om te vergeet. [Verso 3] Dm Jyt gesê ons sou nooit groet, Bb Maar elke stilte is nou so soet, F Ons was vuur maar nou s dit ook net rook, C En in dié storie was ek al ook. [Verso 4] Dm Jyt gesê jy sal bly ek het jou geglo, Bb F Maar tyd het jou stadig laat gaan sonder woorde of rede so, F Ek hoor jou naam nog in die wind, C Maar dis net my hart wat jou weer probeer vind. [Refrão] Dm Bb Ek hou vas aan daai laaste soen, F En jy is al lankal oor my wat gaan ons doen, F Ons bloei oor liefde wat te diep sny, C Maar ek los jou nie jy bly nog hier binne my, Dm Hou my net vas al is dit verkeerd, Bb Want liefde het my altyd geleer, F C C Dis beter om te voel as om te vergeet. [Ponte] Dm As ek kon wees wat jy nou het, Bb Sou jy jou finale sê kon sê, F Sou jy bly sou jy nog kon glo, C Gm Bb Want liewe hel weet jy hoe mis ek jou oë . . .. [Refrão] N.C. Ek hou vas aan daai laaste soen, N.C. En jy is al lankal oor my wat gaan ons doen, N.C. Ons bloei oor liefde wat te diep sny, N.C. Maar ek los jou nie jy bly nog hier binne my, Dm Hou my net vas al is dit verkeerd, Bb Want liefde het my altyd geleer, F C Dis beter om te voel as om te vergeet. Outro Dm Ek wil leef ek wil onthou, Bb Hoe dit was toe jy nog wou, F Ek soek die waarheid my siel soek rus, C Dm n Laaste lied oor wat nog tussen ons is. Bb Ooh ooh ooh oooh, F Ooh ooh ooh oooh oooh, C Eeeeeh eeeeeh.