Ek Glo Die Geloofsbelydenis
Ver acordes usados nesta cifra
Simplificar
Afinação: E A D G B ETecla: CCapotraste: Sem capotraste
BPM: 142
Released: 10 June 2018
Album: Naam Bo Elke Naam
[Chords]
[Cadd11 x32011]
[Cadd9 x32030]
Capo: No
[Intro]
F Am G Em
F Am G Em
[Verse 1]
F Am G Em
Ons ewige Vader, Skepper van die heelal,
F Am G Em
God Almagtig,
F Am G Em
Deur U Heilige Gees het Christus vlees geword,
F G
Jesus ons Redder.
[Chorus]
C Dm F
Ek glo in God ons Vader,
F G Am
En in Christus die Seun,
Am
Ek glo in die Heil'ge Gees,
F
Ons God is drie in een,
C Dm F
Ek glo in Sy opstanding,
F G Am
Dat Hy ons op sal neem,
Am F G
O ja ek glo in die naam van Jesus.
[Interlude]
F Am G Em
F Am G Em
[Verse 2]
F Am G Em
Regter wat ons verdedig, gekruisig en gely,
F Am G Em
Vergiffenis is in U,
F Am G Em
In duister neergedaal, in glorie opgestaan,
F G
Vir ewig op die troon.
[Chorus]
C Dm F
Ek glo in God ons Vader,
F G Am
En in Christus die Seun,
Am
Ek glo in die Heil'ge Gees,
F
Ons God is drie in een,
C Dm F
Ek glo in Sy opstanding,
F G Am
Dat Hy ons op sal neem,
Am F G
O ja ek glo in die naam van Jesus.
[Bridge]
C Fmaj7 Am G Em
Ek glo in U,
F Am G Em
Ek glo U't opgestaan,
F G C C
Ek glo Jesus Christus is die Heer.
C Fmaj7 Am G Em
Ek glo in U,
F Am G Em
Ek glo U't opgestaan,
F G C C
Ek glo Jesus Christus is die Heer.
[Chorus]
C Dm F
Ek glo in God ons Vader,
F G Am
En in Christus die Seun,
Am
Ek glo in die Heil'ge Gees,
F
Ons God is drie in een,
C Dm F
Ek glo in Sy opstanding,
F G Am
Dat Hy ons op sal neem,
Am F G
O ja ek glo in die naam van Jesus.
[Chorus]
C Dm F
Ek glo in God ons Vader,
F G Am
En in Christus die Seun,
Am
Ek glo in die Heil'ge Gees,
F
Ons God is drie in een,
C Dm F
Ek glo in Sy opstanding,
F G Am
Dat Hy ons op sal neem,
Am F G
O ja ek glo in die naam van Jesus,
Am F G
O ja ek glo in die naam van Jesus,
Am F G C Cadd11 C Cadd9 C
O ja ek glo in die naam van Jesus.
[Chorus]
C Dm F
Ek glo in die ewige lewe,
F G Am
Die geboorte uit die maagd,
Am
Die gemeente van die Heiliges,
F
En in die Heil'ge kerk,
C Dm F
Ek glo in Sy opstanding,
F G Am
Wanneer Jesus terug sal kom,
Am F G C C
O ja ek glo in die naam van Jesus.
[Chorus]
C Dm F
Ek glo in God ons Vader,
F G Am
En in Christus die Seun,
Am
Ek glo in die Heil'ge Gees,
F
Ons God is drie in een,
C Dm F
Ek glo in Sy opstanding,
F G Am
Dat Hy ons op sal neem,
Am F G
O ja ek glo in die naam van Jesus.
[Outro]
C Dm F
Ek glo in God ons Vader,
F G Am
En in Christus die Seun,
Am
Ek glo in die Heil'ge Gees,
F
Ons God is drie in een,
C Dm F
Ek glo in Sy opstanding,
F G Am
Dat Hy ons op sal neem,
Am F G
O ja ek glo in die naam van Jesus,
Am F G C
O ja ek glo in die naam van Jesus . . .
Como tocar Ek Glo Die Geloofsbelydenis
Use os controles acima para mudar o tom e ajustar o tamanho do texto. Acompanhe os acordes destacados enquanto ouve a música e pratique cada trecho devagar antes de tocar no andamento original.
Qual é o acorde inicial?
O primeiro acorde identificado é E. Você pode subir ou descer o tom sem sair da página.
Posso tocar no violão, guitarra ou teclado?
Sim. A sequência de acordes pode ser usada no violão, guitarra e teclado. Adapte as posições ao seu instrumento e nível.