Ver acordes usados nesta cifra
Intro: Eb Ab Eb
 
verse 1
 
Eb
Ek voorspel
Eb Ab Eb
Verspreide donderbuie oor jou hart en vel
Db Cm
Dis hier waar ek besef jy is dalk meer
Bb G
Dalk meer as net my beste pel
Cm Bb Ab
Hoe lank moet ek nog wag voor ek jou bel?
Ab Eb
Want ek soek meer
Eb
Die liefde en die blydskap en die bitter seer
Eb Cm Bb
En dag vir dag jou soen net soos die eerste keer
Ab Eb
Net soos die eerste keer
Cm Bb Ab
Die woorde staan al lank hier teen my hart se deur
 
[Refrão]Eb
Is dit te vroeg om te sê ek is lief vir jou?
Cm Ab
Is dit te veel om te vra dat jy van my hou?
Eb Ab
Ek is gebore net vir jou
Eb
En dis nou hier waar ek se hoe ek oor jou voel
Ab
Dit is 'n wilsbesluit, ek sê dit met gevoel
Eb
Ek is gebore net vir jou
 
verse 2
 
Eb
Ek verstaan
Eb
Alles wat jy sê al bly jou lippe stil
Eb Cm Bb
En jy hoef nie te vrees, solank jy weet ek wil
Ab Bb
Solank jy weet ek wil
 
Cm Bb Ab
Dis distinktief, en dit maak die verskil
 
[Refrão]Eb
Is dit te vroeg om te sê ek is lief vir jou?
Cm Ab
Is dit te veel om te vra dat jy van my hou?
Eb Ab
Ek is gebore net vir jou
Eb
En dis nou hier waar ek se hoe ek oor jou voel
Ab
Dit is 'n wilsbesluit, ek sê dit met gevoel
Eb
Ek is gebore net vir jou
 
verse 3
 
Cm Eb
Sal jy my ken met die ligte uit?
Bb
My binne hou as die koue byt?
Fm Eb Bb
En my kan troos met die warm van jou lyf?
 
Outro Chorus
 
F Dm
Is dit te vroeg om te sê ek is lief vir jou?
Bb
Is dit te veel om te vra dat jy van my hou?
F
Ek is gebore net vir jou
F
En dis nou hier waar ek se hoe ek oor jou voel
Bb
Dit is 'n wilsbesluit, ek sê dit met gevoel
F
Ek is gebore net vir jou

Como tocar Ek En Jy

Use os controles acima para mudar o tom e ajustar o tamanho do texto. Acompanhe os acordes destacados enquanto ouve a música e pratique cada trecho devagar antes de tocar no andamento original.

Qual é o acorde inicial?

O primeiro acorde identificado é Eb. Você pode subir ou descer o tom sem sair da página.

Posso tocar no violão, guitarra ou teclado?

Sim. A sequência de acordes pode ser usada no violão, guitarra e teclado. Adapte as posições ao seu instrumento e nível.

Próximas cifras de Dewald Wasserfall

Publicidade
Publicidade