Ek Dink Aan Jou - Dozi

Ek Dink Aan Jou

View chords used in this chart
F Bb
Buitekant le n tarrentaal se veer en ek wonder wat ek hier uit kan leer
Gm C
Daar is baie myle tussen doen en se want alles wat is was al gewees
F Bb
Om agter n glashuis se deur te staan en hoop niemand sien jou daar
Gm C
n honderd en een besluite geneem maar alles bly ongedaan
 
Koor:
Bb C F Gm
Ek ruik die soet geur van mus-kus want hang in die gang
Bb C F
En ek dink aan die perels op jou lyf
 
F Bb
Buitekant le die sneeu en wag om n sneeuman te word wat breed glimlag
Gm C
Ek wil niks meer bewys nie ek het my versoen ek het alle stasies aangedoen
F Bb
Ek het die lewe se vreemde paaie geloop - n goeie begrip is net n halwe word
Gm C
Aandagtig gesit ek het die tyd bekyk alles gedoen wat gedoen moet word
 
Ooooo Ek ruik die soet geur van muskus wat hang in die gang
Oo en ek dink aan die perels op jou lyf
 
D < C < Bb
 
N/C Bb C F
mmmm en ek dink aan die perels op jou lyf

How to play Ek Dink Aan Jou

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is F. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Dozi

Advertisement
Advertisement