Dit Roer My Siel
Ver acordes usados nesta cifra
Simplificar
Afinação: E A D G B ETecla: CCapotraste:
1st traste
Released: 2018
Artist: Dudley Mans
Song Title: Dit Roer My Siel
Album: Al My Bestes
Tab author: Righardt van Tonder
[Intro]
G F G C F
[Verse 1]
C G
Ek ken ‘n naam, dit is kosbaar ver bokant alles
Dm G C
Hierdie naam verruk my hele wese deur en deur
G C C7 F
Die wonder van daardie naam is so onmeetbaar
C Dm G C
Dit is die naam, Sy naam is Jesus, Hy's my dierb're Heer
[Instrumental 1]
C F
[Chorus]
C F
O dit roer my siel
F Dm C
Wanneer ek dink aan Jesus
C Dm G C
Die dierb're Naam wat elke slaaf kan bevry
F Dm C
O die enigste naam wat my verlos van al my sonde
C G F G C Csus4 C
Daar is geen naam wat my ooit meer bekoor
[Verse 2]
C G
Hierdie naam sal voortleef en dit sal vir ewig stand hou
G F G C
Al sou koninkryke en al hul vorste ook neerval
C G C C7 F Dm7
Die wonder van daardie naam is so onmeetbaar
Dm C Dm G C
Dit is die naam van Jesus, Hy's ons dierb're Heer
[Chorus]
C F
O dit roer my siel
F Dm C
Wanneer ek dink aan Jesus
C Dm G C
Die dierb're Naam wat elke slaaf kan bevry
F Dm C
O die enigste naam wat my verlos van al my sonde
C G F G C
Daar is geen naam wat my ooit meer bekoor
[Chorus]
C F
O dit roer my siel
F Dm C
Wanneer ek dink aan Jesus
C Dm G C
Die dierb're Naam wat elke slaaf kan bevry
F Dm C
O die enigste naam wat my verlos van al my sonde
C G Dm7 G C
Daar is geen naam wat my ooit meer bekoor
[Instrumental 2]
C F C
[Outro]
C Cmaj7 G F G C F C
Daar is geen naam wat my ooit meer bekoor (Roer my siel)
Como tocar Dit Roer My Siel
Use os controles acima para mudar o tom e ajustar o tamanho do texto. Acompanhe os acordes destacados enquanto ouve a música e pratique cada trecho devagar antes de tocar no andamento original.
Qual é o acorde inicial?
O primeiro acorde identificado é E. Você pode subir ou descer o tom sem sair da página.
Posso tocar no violão, guitarra ou teclado?
Sim. A sequência de acordes pode ser usada no violão, guitarra e teclado. Adapte as posições ao seu instrumento e nível.