Cifra de Die Kruis Staan Steeds - Retief Burger
Veja os acordes de Die Kruis Staan Steeds, de Retief Burger, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Retief Burger →
Primeiro acorde: C 12 acordes identificados
Intro
N.C.
Hoor die lied van die kruis,
N.C.
Hoor die lied vir liefde,
N.C.
Hoor die lied van die kruis,
N.C.
Hoor die lied vir liefde,
Em D C D
Em D C D
e|------------------------------------------------------|
B|------------------------------------------------------|
G|------------------------------------------------------|
D|-2-2--2-2--2-2--2-2--4--5---0-0--0-0--0-0--0-0--4--5--|
A|------------------------------------------------------|
E|------------------------------------------------------|
e|------------------------------------------------------|
B|------------------------------------------------------|
G|------------------------------------------------------|
D|---------------------4--5--0-0--0-0--0-0--0-0--4--5---|
A|--3-3--3-3--3-3--3-3----------------------------------|
E|------------------------------------------------------|
[Verso 1]
G
Kom laat jul stem verrys,
Kom laat ons roem in die kruis,
G
Daar waar die Lam geslag is,
Daar waar my hart gewen is.
Dit is die krag van God vir my,
Dit wys die hart van God vir my, vir my.
[Refrão]
D G
Here, U kruis staan steeds deur alles,
Deur al die eeue steeds die teken,
Van ’n Vader se liefde en Christus se offer vir ons,
Dankie vir die kruis, dankie vir die prys, Jesus, Jesus.
[Verso 2]
G
Kom laat jul stem verrys,
Kom laat ons juig oor die kruis,
G
Daar waar dit als volbring is,
Daar waar ook ek begin is.
Dit is die krag van God vir my,
Dit wys die hart van God vir my, vir my.
[Refrão]
D G
Here, U kruis staan steeds deur alles,
Deur al die eeue steeds die teken,
Van ’n Vader se liefde en Christus se offer vir ons,
Dankie vir die kruis, dankie vir die prys, Jesus, Jesus.
G
Hoor die lied van die kruis,
G
Hoor die lied vir liefde,
G
Hoor die lied van die kruis,
G
Hoor die lied vir liefde.
N.C.
Hoor die lied van die kruis,
N.C.
Hoor die lied vir liefde,
N.C.
Hoor die lied van die kruis,
N.C.
Hoor die lied vir liefde.
Outro
Here, U kruis staan steeds deur alles,
Deur al die eeue steeds die teken,
Van ’n Vader se liefde en Christus se offer vir ons,
Dankie vir die kruis, dankie vir die prys.
Here, U kruis staan steeds deur alles,
Deur al die eeue steeds die teken,
Van ’n Vader se liefde en Christus se offer vir ons,
Dankie vir die kruis, dankie vir die prys, Jesus, Jesus,
Jesus, Jesus.